Anaerobiese respirasie Flashcards
(2 cards)
1
Q
Wat is anaerobiese respirasie?
A
Respirasie wat in die afwesigheid van suurstof plaasvind
2
Q
Wat gebeur tydens anaerobiese respirasie?
A
Glukose word slegs gedeeltelik afgebreek en minder energie word dus vrygestel