Angiosperme Flashcards

(13 cards)

1
Q

In watter twee groepe word saadplante geklassifiseer?

A

Angiosperme en gimnosperme.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is angiosperme?

A

Angiosperme is blomplante wat sade in vrugte beskerm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe lyk die blomme van angiosperme?

A

Blomme kan klein en valerig of groot en helder wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter dele bevat die meeste blomme?

A

Blomme het beide manlike en vroulike dele.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die funksie van blomme by angiosperme?

A

Om sade te produseer wat tot nuwe plante kan groei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waar word die sade van angiosperme gevind?

A

Die sade word in die vrug van die blom beskerm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem voorbeelde van angiosperme.

A

Vrugtebome, sonneblomme, grasse, proteas, aalwyne en broodbome.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoeveel saadlobbige het monokotiele en dikotiele?

A

Monokotiele het 1 saadlob, dikotiele het 2 saadlobbige.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoe verskil hul wortelstelsels?

A

• Monokotiele: bywortelstelsel
• Dikotiele: penwortel met ‘n groot hoofwortel en kleiner sywortels.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe lyk die are in hul blare?

A

• Monokotiele: parallelle are
• Dikotiele: netvormige (vertakte) are.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoe is die vaatbundels (stingels) gerangskik?

A

• Monokotiele: verspreid in die stam
• Dikotiele: in ‘n sirkel gerangskik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoeveel blomblare het hulle tipies?

A

• Monokotiele: veelvoude van 3
• Dikotiele: veelvoude van 4 of 5.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Noem 2 voorbeelde van monokotiele en 2 van dikotiele.

A

• Monokotiele: gras, mielies
• Dikotiele: bone, tamaties.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly