arbeid Flashcards
(6 cards)
1
Q
Wat is arbeid?
A
Arbeid word verrig wanneer n krag op n voorwerp inwerk en die voorwerp in n rigting parallel met die krag beweeg
2
Q
Watter vereisters is daar vir arbeid om verrig te word?
A
- krag op voorwerp inwerk
- voorwerp beweeg parallel met krag
3
Q
Gee n ander word vir arbeid
A
Werk
4
Q
Is arbeid n skalaar of vektor?
A
Skalaar
5
Q
Gee arbeid se eenheid
A
Joule (J)
6
Q
Wanneer is Arbeid 0?
A
- Wanneer die voorwerp gedra word
- Alle Vertikale kragte op n voorwerp word ook beskou as 0