arbeid, energie en drywing Flashcards Preview

Fisika > arbeid, energie en drywing > Flashcards

Flashcards in arbeid, energie en drywing Deck (6)
Loading flashcards...
1
Q

Arbeid

A

Die produk van die krag wat op die voorwerp uitgeoefen word en die verplasing van die voorwerp

2
Q

Arbeid-energiestelling

A

Die netto-arbeid verrig op ‘n voorwerp is gelyk aan die verandering in kinetiese energie van die voorwerp

3
Q

Konserwatiewe krag

A

‘n Krag waarvoor die arbeid verrig ONAFHANKLIK is van die roete wat gevolg word

4
Q

Nie-konserwatiewe krag

A

‘n Krag waarvoor arbeid verrig AFHANKLIK is van die roete wat gevolg word

5
Q

Beginsel van Behoud van Meganiese Energie

A

Die totale meganiese energie (Ek + Ep) in ‘n geslote sisteem bly konstant

6
Q

Drywing

A

Die tempo waarteen arbeid verrig word, of energie verbruik word