Bl 75 - Vaste Uitdrukkings Flashcards
(37 cards)
Doen navorsing … iets
Oor
Die regering is in rat vir iets
Is gereed
N regering gryp militêr in
Stuur soldate vir oplossinf
Iets loop uit op n geweldadige konfrontasie
Aan die einde is daar n fiesiese bakleiery gewees
N renons hê in iets
Jy haat dit
… by jouself
Dink
In n oogwink iets doen - nie oogknip nie
Vinnig iets doen
Tot oormaat van ramp
Om dit nog slegter te maak
Die wrewel van iemand op die hals haal
Iemand woedend maak
Die sneeu het die byeenkoms in die wiele gery
Iets stop sonder om dit klaar te maak
Gooi wal teen iets
Probeer dit keer
Die probleem staar jou in die gesig
Dis ernstig, jy moet iets daaraan
Iets hok slaan
Dit beveg/probeer stop
Iets in die kiem smoor
(Dieselfde as hok slaan) iets beveg
In ‘n wurggreep
Is besig om dit te vernietig
Gaan genuk onder iets
Word n groot probleem
Iets luidkeels proklameer
Sterk oor iets voel, en dan daaroor praat
Jy staar jou blind teen iets
Wil dit nie raaksien nie
Worstel met n probleem
Dit pla jou baie
Moet aanslag van iets afweer
Moet dit keer
Saai verwoesting
Rig baie skade aan
Om iets voete te gee
Laat dit vinnig versprei
Dis op almal se lippe
Almal praat daaroor
Die uurglas loop uit
Daar is min tyd oor