Bl. 98 - 126 Flashcards

0
Q

Vaste deposito rekening

A
  1. Enkelbedrag word belê v vaste tydperk
  2. Hierdie tydperk word d termyn vd depositobelegging genoem
  3. Geld mag nie bygevoeg/onttrek word voor vervaldag vd termyn nie.
  4. Rentekoers wat bank betaal sal afhang vd termyn & kapitaalbedrag vd belegging.
  5. Rentekoers op vaste deposito belegging - hoer as d v spaarrekening
  6. Aan d einde v termyn sal eindbedrag wat uitbetaal word, kapitaalbedrag + rente wees.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q
  1. Metodes v spaar en bele
A
  1. Vaste deposito rekening
  2. Spaarrekenings
  3. Saamgestelde rente
  4. Aandele
  5. Effektetrusts
  6. Stokvelle
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Rente

A

Kapitaalbedrag x rentekoers x termyn in jare

Gedeel deur 100

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Eindbedrag

A

Rente + kapitaalbedrag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Spaarrekenings

A

Minimum saldo v R100. Ander soort spaarrekenings soos kennisgewingdeposito-rekening. Geld wat jy hierin deponeer kan jy daar los so lank soos wat jy wil. Maar as jy wil onttrek moet jy eers bank in kennis stel en n lang tydperk wag voor jy geld mag vat. Banke noed hul eie soort spaarrekeninge aan, maar meestal dieselfde. Hul kan enige tyd rentekoers op spaarrekeninge verander.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Verskil tussen enkelvoudige remte & saamgestelde rente?

A

Enkelvoudig - ontvang belegger sy rente slegs aan eknde v beleggingsperiode. Saamgestelde rente word d rente aan d einde v elke periode b kapitaalbedrag gevoeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Aandele

A

D eenhede waarin d kapitaalbate v ‘n maatskappy ingedeel word enop d aandelemark aangebied word v koop & verkoop, aandele - meer riskant as vaste deposito beleggings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Effektetrusts

A

Skakel ook met aandelebeurs. Maatskappy wat geld bestuur, gooi jou geld saam met d geld v ander beleggers jn een groot fond & bele dit dan in aandele en ander soort beleggings. Fomds se volle geldwaarde word opgedeel in eenhede waarvan jy dan jou deel kry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Stokvelle

A

Lede v ‘n gemeenskap plaas elke maand geld in d skema b een persoon wat daarna omsien.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Bestuur

A

Proses waarin d doel v onderneming bereik word deur beplanning, organisering, leiding en beheer van d mense en hulpbronne

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Bestuurders

A

Aktiek betrokke by d uitvoer v beplanning, organisering, leiding en beheer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Leierskap

A

Le in d vermoe om mense te motiveer om met entosiasme te werk vir d verwesenliking vd onderneming

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Beleggers

A

Mense/firmas soos banke wat geld aan sakeondernemings beskikbaar stel sodat hulle kapitaal pgoedere kan aankoop. Hul verwag ‘n goeie obrengs op im beleggings n d besighede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

2 stellings wat toon hoe belangrik n opbrengs in n belegging is

A
  1. Sukses v n onderneming word gemeet aan sy vermoe wat h het om n goeie opbrengs op beleggings te lewer
  2. Onderneming werk teen n verlies as d winste nie meer is as d koste vd kapitaal wat daarin bele is nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

3 vrae wat beleggers vra voor hul geld in maatskappy bele

A

1 hoeveel gaan e terugkry
2 wanneer gaan ek dit terugkry
3 wat is my risikos

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

3 goed wat beleggers wil weet

A

1 kan d bestuur doen wat ons verwag
2 is hulle instaat om uitdagings te hanteer
3 kan hulle nuwe idees ontwikkel em toepas

16
Q

2 werksvlakke

A

1 bestuurder

2 werkers

17
Q

4 vlakke onder besturende direkteur

A

Produksiebestuurder
Verkoopsbestuurder
Aankoopsbestuurder
Personeelbestuurder

18
Q

Produksiebestuurder

A

Produksietoesighouers

Produkiewerkers

19
Q

Verkoopsbestuurder

A

Verkoopstoesighouers

Verkoopswerkers

20
Q

Aankoopsbestuurder

A

Aankoopagente

Aankopers

21
Q

Personeelbestuurder

A

Toesighouers

Klerke

22
Q

Onder HUB

A

Algemene bestuurder
Departementele bestuurders
Toesighouers
Werknemers

23
Q

Geskoolde werkers

A

Opgelei v spesifieke werk & besit sertifikaat om dit te bewys

24
Q

Professionele werkers

A

Spesiale opleiding en vaardighede. Opleidingstyd wissel v 6jaar v geneesheer/ingenieur tot 3j v ‘n biblioketaris.

25
Q

Tegniese werkers

A

Spesialiseer in industriele, praktiese & meganiese werk. Opleiding b tegnologiese universiteite en kolleges.

26
Q

Verantwoordelikhede v werkers

A

1.Weknemers het ‘n plig teenoor hul wergewers om d werk na d beste v hul vermoe te doen.
2. Hul het ook d verantwoordelikheid om elke dag werk toe te gaan, tensy hul werklik siek is.
3. Behoort moontlike geleentheid te gebruik om opleiding & vaardighede te verbeter
4 hoef nie dopgehou te word nie & moet self d blaam dra v foute wat begaan word.

27
Q

Verantwoordelikhede v bestuurders

A
  1. Verantwoordelik vd werk v personeel op d vlak onmiddelik onder hulle.
  2. Topbestuur het d meeste verantwoordelikheid
  3. HUB/ besturende direkteur v onderneming is verantwoordelik v mislukking/sukses daarvan
  4. Departementele bestuurders is verantwoordelik v alles way in hul afdeling gebeur.
28
Q

Bydrae wat werkers betaal word hang af van

A
1 kwalifikasies & vaardighede
2 tyd & koste v opleiding
3 ervaring
4 verantwoordelikheid wat n werk vereis
5 aanvraag v en beskikbaarheid v werkers
29
Q

Rede vd vasstelling v minimum lone

A

Seker te maak dat d lewenstandaard vd wat baie lae lone ontvang nie te laag is nie en dat hul nie deur werkgewers uitgebuit word nie.