Bleeksiel Flashcards
(9 cards)
Verduidelik in jou eie woorde wat is a bleeksiel.
Iemand wat akademies ingesteld is – nie noodwendig ander belangstellings het nie. Dra soms bril en is gewoonlik nie populêr nie.
Watter tipe rympatroon word getref in herdie gedig.
Gebroke rym
Watter tipe spreker het ons heir aan the woord
Eerstepersoonspreker-“Hulle sê ek is ń bleeksiel”
Wat bedoel die spreker wanneer hy in reël 4 sê:
“Almal het gebore met a normale clone-gees”
Almal presies die selfde ,kopieë van mekaar.
Hoekom sal did verveilig wees as almal dieselfde was.
Dan sal daar geen interesante mense/dinge wat gebeur nie
Is heirdie spreker iemand wat sport in skool doen haal ń versreël om jou antwoord te motiveer.
Ja,”doen alle tipe sport en blink uit in atletiek
Verduidelik waarom die woord ALMAL word in hoofletters geskryf .
Beklemtoon dat niemand druip nie-was dit Dan nodig om so hard te week
Dink my day die leerlinge in saam met wie die spreker in die class is die selfde is as hy/sy?Hoekom sê hy so?
Ja,sy sê almal so fraai is
Waarom word die eerste twee versreëls van die gedig aan die einde van die gedig herhaal.
Dit beklemtoon die feit dat die spreker voel hy/ sy pas nie in nie. Dit beklemtoon ook dat die spreker voel niemand ken hom/haar nie en dat hy/sy eintleik eienaardig is.