Bywoorde Flashcards
adverbs (51 cards)
1
Q
in die oggend
A
soggens
2
Q
in die aand
A
saans
3
Q
in die middag
A
smiddags
4
Q
in die nag
A
snags
5
Q
in die dag
A
bedags
6
Q
elke dag
A
daagliks
7
Q
else week
A
weekliks
8
Q
elke maand
A
maandeliks
9
Q
elke jaar
A
jaarliks
10
Q
by die huis
A
tuis
11
Q
binne
A
binnekant
12
Q
buite
A
buitekant
13
Q
hierdie dag
A
vandag
14
Q
hierdie more
A
vanmore
15
Q
hierdie middag
A
vanmiddag
16
Q
hierdie aand
A
vanaand
17
Q
hierdie jaar
A
vanjaar
18
Q
die vorige dag
A
gister
19
Q
twee dae gelede
A
eergister
20
Q
die volgende dag
A
more
21
Q
die dag na more
A
oormore
22
Q
op hierdie plek
A
hier
23
Q
op daardie plek
A
daar
24
Q
na hierdie plek
A
hiernatoe / hierheen
25
na daardie plek
daarnatoe / daarheen
26
op n spesifieke plek
iewers / erens
27
op geen plek nie
nerens
28
op elke plek
orals
29
nou
dadelik, onmiddellik
30
op die regte tyd
betyds
31
oor n kort tydjie
binnekort
32
oor n rukkie
netnou
33
al die tyd
altyd
34
op geen tyd nie
nooit
35
sommige van die tyd
somtyds
36
hierdie dae
deesdae
37
gedurende daardie tyd
destyds
38
met die verloop van tyd
mettertyd
39
in min woorde
kortliks
40
baie keer
dikwels
41
nie baie keer nie
selde / min
42
daar is n kans
miskien / dalk
43
dit is seker
sekerlik
44
baie lus daarvoor
graag
45
voor sonop
douvoordag
46
wanneer die son opkom
sonop
47
wanneer die son ondergaan
sonsondergang / sononder
48
net voor dit donker word
skemering
49
n kort eintjie daarvandaan
naby
50
aan die einde
uiteindelik
51