Chapter 1 Flashcards Preview

THOMAS > Chapter 1 > Flashcards

Flashcards in Chapter 1 Deck (11):
1

Wie is Thomas

Hoofkarakter
Hy slaap in die solderkamer
Wou nie trek nie
How baie van rekenaarspeletjies

2

Wie is Louisa?

Thomas se stiefma
Sy is swanger

3

Wie is Mnr. Volschenk?

Die skoolhoof
Bynaam- Oros Man

4

Wie is hannes?

Thomas se beste maat
Blonde hare
Hou van rekenaarspeletjies

5

"Hy wil nie trek nie."

1. Wie is die "hy" in die aanhaling

2. Noem drie redes waarom 'hy' nie wil trek nie

3. Hoekom moet hulle trek?

1. Thomas

2. Hy bly nog sy hele lewe in hulle ou huis
Al sy maats bly naby die ou huis
Dis die engiste plek

3. Hulle ou huis is te klein met die nuwe baba wat
Op pad is, want Louisa is swanger

6

Gee twee redes hoekom Thomas-hulle hom daardie bynaam gee (Oros man)

Hy is redelik oorgewig

Sy gesig is rooiering

7

Hoe gaan Thomas en Hannes waarskynlik oor die rekenaar-insisdent by die skool gestraf word

Hulle gaan baie detensies moet doen

8

Hoe weet hannes wanneer dit Thomas is wat die interkomnoppie van hulle hek druk

Hy druk die koppie drie keer en dan 'n vierde keer

9

Waarom maak Thomas doodseker dat hy die hek deeglik toemaak nadat hy in is

Hannes se ma het hom byna geslog toe hy vergeet het om die hek toe te maak

Nikodemus weggehardloop het

Hulle het haan weer gevind

10

Hoekom het Thomas daardie Saterdagoggend na Hannes toe gegaan

Hy wou hom vertel dat manee V. By sy huis was en seker op pad na Hannes-hulle toe is om van die virus op die rekenaarstelsel te vertel

11

Hannes se ma gee geld vir hom. Wat het Hannes en T besluit om te doen

Hulle sou waterfront toe gaan- eers CD winkel en dan gaan fliek