Collective nouns, p. 12 - Numbers 11 to 20 Flashcards
(10 cards)
Wat is ‘n luisteraars?
Al die mense wat saam na ’n radio-uitsending luister
Definieer passasiers.
’n groep mense wat per trein, boot, vliegtuig, motor of bus reis
Wat verstaan ons onder personeel?
’n groep mense wat saam by ’n besigheid of ’n skool werk
Wat is skool visse?
’n groot groep visse
Wat is ‘n swerm voëls/bye?
Baie vlieënde bye of voëls bymekaar
Definieer toeskouers.
Al die mense wat saam na iets kyk wat voor hulle gebeur, byvoorbeeld ’n straatkonsert
Wat is ‘n trop beeste?
’n groep vee of wilde diere (groot diere) wat saamleef
Definieer kudde skape.
’n groep vee of wilde diere (kleiner diere) wat saamleef
Wat verstaan ons onder ‘n vloot skepe?
’n groep skepe wat saamvaar of saamhoort
Wat is ‘n woud of plantasie?
’n groep of bos bome