deck_33989 Flashcards
(11 cards)
Wat is ‘n Voedselweb?
- ‘n Skakel in ‘n ketting vorm dikwels ‘n deel van die skakels in ‘n ander ketting.
- Geisoleerde voedselkettings is ‘n ongewone verskynsel in die natuur.
- Reeks voedselkettings staan bekend as ‘n voedselweb.
Noem die twee gedaanteverwisselings?
- Gedaanteverwissleing = verandering of metamorfose
1. Gedeeltelike gedaanteverwisseling:
Kleintjies lyk net soos die volwasse by geboorte
- Volledige gedaanteverwisseling:
Bestaan uit die volgende stadiums:
- eier word gele
- larwe broei uit
- ontwikkel in ‘n papie - ontwikkel ‘n volwassene
Moet ‘n gedaanteverwisseling ondergaan voordat hulle soos die volwassene lyk.
Vrugtevliee:
Verwys na die tipe skade wat aangerig kan word,
Hoe dit gebeur,
Hoekom dit ‘n probleem is.
- Volwasse vrugevliegwyfies le hul eiers in die skil van die vrugte
- Word vinnig sleg
- (die vrug) Val van die boom af
- die verrottende vrugtevleis is die voedingsbron vir die larwa wat uitbroei.
- larwe kruip in die grond en verander in ‘n papie.
- 2 tot 3 weke verskyn die volwasse vlieg uit die papie.
Verduidelik die voortplanting proses van ‘n vrugtevlieg?
- Een wyfie kan 15 tot 50 eiers per dag le.
- Kan tot 900 eiers in ‘n leeftyd le.
- Die hele lewensiklus neem 2 weke
Voordat paring (voortplanting) kan plaasvind, moet die manlike vlieg eers die wyfie hofmaak.
Die wyfie sal hom slegs aanvaar as hy volwasse is en van dieselfde spesie as sy is.
Die wyfie herken ‘n mannetjie van dieselfde spesie deur haar: sig, gehoor en reuksin.
Hoe kan ‘n boer sy vrugtebome teen vrugtevliee bestry?
Die volwasse vlieg wat die vrugte in die bome besmet en die papies onder die grond is,moet met plaagmiddels behandel word.
Aan watter groep behoort die “Vrugtevliee” en waarvoor is hul bekend? (2)
- Behoort aan die Drosophilia familie.
- Is bekend as laboratoriumdiere, waarmee daar proefnemings gedoen word.
Beskryf die volledige gedaanteverwissleing van die vrugtevlieg.
Voedselverbruikers word ook gegroepeer volgens hulle eetgewoontes, noem die markroverbruikers?
Herbivore (planteters) bv. walvisse en bokke
Kanivore (vleiseters) bv. leeus en slange
Omnivore ( plant en vleiseters) bv. mense en rotte