Die Ghemie Van Lewe Flashcards

(99 cards)

1
Q

Wat is die basiese eenhede van lewe?

A

Selle is die basiese eenhede van lewe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n atoom?

A

Die kleinste eenheid van materie wat aan ‘n chemiese reaksie kan deelneem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ‘n molekule?

A

Twee of meer atome wat chemies met mekaar verbind is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is ‘n element?

A

‘n Suiwer stof wat nie uit ander eenvoudiger stowwe opgebou is nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is ‘n verbinding?

A

‘n Suiwer stof wat uit eenvoudiger stowwe (elemente) opgebou is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Gee ‘n voorbeeld van ‘n verbinding.

A

Water (H2O) is ‘n voorbeeld van ‘n verbinding.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die elemente waaruit water bestaan?

A

Waterstof (H) en suurstof (O).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die sewe basiese eienskappe van lewe?

A

Voortbeweging, Respirasie, Prikkelbaarheid, Groei, Voortplanting, Ekskresie, Voeding.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is ‘n sel?

A

Die kleinste eenheid van lewe, wat selinsluitsels (organelle) bevat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is ‘n weefsel?

A

‘n Groep eenders gedifferensieerde selle wat ‘n gemeenskaplike funksie verrig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is ‘n orgaan?

A

‘n Groep verskillende weefsels wat saamwerk om ‘n gemeenskaplike, spesifieke funksie te verrig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die twee groepe chemiese verbindings?

A

Chemiese verbindings word in twee groepe verdeel: anorganies en organies.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is anorganiese verbindings?

A

Anorganiese verbindings is chemiese verbindings wat nie die element koolstof (C) besit nie en nie deur lewende organismes vervaardig word nie, bv. water, gasse en minerale soute.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is die uitsonderings van anorganiese verbindings?

A

Die uitsonderings is koolstofdioksied (CO2), koolstofmonoksied (CO) en die karbonate (-CO3) wat wel die element koolstof besit, maar geen koolstof-waterstofbindings besit nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is organiese verbindings?

A

Organiese verbindings is chemiese verbindings wat die element koolstof (C) besit en deur lewende organismes vervaardig word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Waaruit bestaan organiese verbindings?

A

Organiese verbindings word saamgestel uit koolstof (C), waterstof (H), en suurstof (O), terwyl sommige ook ander elemente soos stikstof (N), fosfor (P) en swawel (S) bevat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Gee voorbeelde van organiese verbindings.

A

Voorbeelde sluit koolhidrate, lipiede, proteïene, nukleïensure en vitamiene in, wat die boustene van selle vorm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Wat is die belangrikste anorganiese verbinding vir lewende organismes?

A

Water is die belangrikste anorganiese verbinding vir lewende organismes. Sonder water kan daar geen lewe wees nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Wat is die formule vir water?

A

Die formule vir water is H2O, wat uit twee atome waterstof en een atoom suurstof bestaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Wat is die funksie van water as oplosmiddel?

A

Water dien as oplosmiddel vir organiese sowel as anorganiese verbindings. Minerale soute in die grond los in water op sodat die plant se wortels dit kan absorbeer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Wat is die belangrikheid van water in chemiese reaksies?

A

Al die chemiese reaksies in lewende organismes vind in water plaas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Hoe dien water as ‘n reagens tydens hidrolise?

A

Water breek polimere (groter makro-/reusemolekules) af tot hui monomere (kleiner boustene).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Wat vervoer water in lewende organismes?

A

Verteerde voedingstowwe, metaboliese afvalstowwe, gasse (CO2 en O2 in bloed) asook minerale soute word in water vervoer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Hoe help water met die kou- en slukproses?
Water vergemaklik die kou- en slukproses en help met die beweging van voedsel deur die spysverteringskanaal.
26
Wat is turgordruk?
Turgordruk is die druk wat van binne af teen die selwand druk in plantselle, wat deur water veroorsaak word.
27
Wat is minerale soute?
Minerale soute is anorganiese stowwe/metale/elemente wat in rotse en grond aanwesig is, maar noodsaaklik is vir lewende organismes.
28
Hoe verkry diere en mense minerale soute?
Diere en die mens verkry minerale soute uit hul voedsel of water.
29
Wat is die twee groepe minerale soute?
Minerale soute kan in twee groepe verdeel word: makrovoedingstowwe en mikrovoedingstowwe.
30
Gee 'n voorbeeld van 'n makrovoedingstof en sy funksie.
Kalsium (Ca) help om sterk bene te bou.
31
Gee 'n voorbeeld van 'n mikrovoedingstof en sy funksie.
Iodien speel 'n rol in die regulering van die metabolisme.
32
33
Wat is die samestelling van plant- en diereliggame?
Ongeveer 75% van plant- en diereliggame bestaan uit water.
34
Wat is die twee groepe minerale soute?
Minerale soute kan in twee groepe verdeel word: Makrovoedingstowwe en Mikrovoedingstowwe.
35
Wat is makrovoedingstowwe?
Makrovoedingstowwe is minerale soute wat in groot hoeveelhede benodig word.
36
Wat is mikrovoedingstowwe?
Mikrovoedingstowwe is minerale soute wat in klein hoeveelhede benodig word.
37
Wat is die funksie van Kalsium (Ca)?
Bou sterk bene en tande, nodig vir bloedstolling, speel rol in spiersametrekking.
38
Wat is die gebreksiekte van Kalsium (Ca) in mense?
Ragitis (kinders), osteomalasie, en osteoporose.
39
Wat is die funksie van Fosfor (P)?
Komponent van ATP, DNA en RNA, speel rol in deurlatendheid van selmembrane.
40
Wat is die gebreksiekte van Fosfor (P) in mense?
Skaars.
41
Wat is die funksie van Natrium (Na)?
Belangrik om waterbalans in die liggaam te handhaaf, help met senuwee- en spiersametrekking.
42
Wat is die gebreksiekte van Natrium (Na) in mense?
Spierkrampe.
43
Wat is die funksie van Kalium (K)?
Help om hartritme te reguleer, belangrik vir waterbalans en senuweefunksie.
44
Wat is die gebreksiekte van Kalium (K) in mense?
Onbekend.
45
Wat is die funksie van Yster (Fe)?
Help met vorming van hemoglobien en chlorofil in plante.
46
Wat is die gebreksiekte van Yster (Fe) in mense?
Anemie.
47
Wat is die gebreksiekte van Yster (Fe) in plante?
Chlorose (vergeling van blare).
48
Wat is die funksie van Jodium?
Komponent van die hormoon tiroksien.
49
Wat is die gebreksiekte van Jodium in mense?
Goiter (swelling van die nek).
50
Wat is die gevolg van minerale soute wat uitgeput is in oorbewerkte grond?
Bemestingstowwe word in die grond ingewerk om mineraaltekort aan te vul.
51
Wat is eutrofikasie?
Die toename in alge wat sonlig blokkeer, wat die dood van waterplante tot gevolg het.
52
Wat is die gevolg van grootskaalse ontbinding in water?
Dit put die water se suurstofvoorraad uit, wat lei tot die dood van vis en ander waterorganismes.
53
Wat is die samestelling van plant- en diereliggame?
Ongeveer 75% van plant- en diereliggame bestaan uit water.
54
Wat is die twee groepe minerale soute?
Minerale soute kan in twee groepe verdeel word: Makrovoedingstowwe en Mikrovoedingstowwe.
55
Wat is makrovoedingstowwe?
Makrovoedingstowwe is minerale soute wat in groot hoeveelhede benodig word.
56
Wat is mikrovoedingstowwe?
Mikrovoedingstowwe is minerale soute wat in klein hoeveelhede benodig word.
57
Wat is die funksie van Kalsium (Ca)?
Bou sterk bene en tande, nodig vir bloedstolling, speel rol in spiersametrekking.
58
Wat is die gebreksiekte van Kalsium (Ca) in mense?
Ragitis (kinders), osteomalasie, en osteoporose.
59
Wat is die funksie van Fosfor (P)?
Komponent van ATP, DNA en RNA, speel rol in deurlatendheid van selmembrane.
60
Wat is die gebreksiekte van Fosfor (P) in mense?
Skaars.
61
Wat is die funksie van Natrium (Na)?
Belangrik om waterbalans in die liggaam te handhaaf, help met senuwee- en spiersametrekking.
62
Wat is die gebreksiekte van Natrium (Na) in mense?
Spierkrampe.
63
Wat is die funksie van Kalium (K)?
Help om hartritme te reguleer, belangrik vir waterbalans en senuweefunksie.
64
Wat is die gebreksiekte van Kalium (K) in mense?
Onbekend.
65
Wat is die funksie van Yster (Fe)?
Help met vorming van hemoglobien en chlorofil in plante.
66
Wat is die gebreksiekte van Yster (Fe) in mense?
Anemie.
67
Wat is die gebreksiekte van Yster (Fe) in plante?
Chlorose (vergeling van blare).
68
Wat is die funksie van Jodium?
Komponent van die hormoon tiroksien.
69
Wat is die gebreksiekte van Jodium in mense?
Goiter (swelling van die nek).
70
Wat is die gevolg van minerale soute wat uitgeput is in oorbewerkte grond?
Bemestingstowwe word in die grond ingewerk om mineraaltekort aan te vul.
71
Wat is eutrofikasie?
Die toename in alge wat sonlig blokkeer, wat die dood van waterplante tot gevolg het.
72
Wat is die gevolg van grootskaalse ontbinding in water?
Dit put die water se suurstofvoorraad uit, wat lei tot die dood van vis en ander waterorganismes.
73
74
Wat is koolhidrate opgebou uit?
Koolhidrate is opgebou uit die elemente koolstof (C), waterstof (H) en suurstof (O).
75
Wat is die verhouding van H-atome tot O-atome in koolhidrate?
Die verhouding H-atome : O-atome is 2:1. ## Footnote As daar dus 20 H-atome in 'n koolhidraatmolekule teenwoordig is, sal daar 10 O-atome wees!
76
Wat is sakkariede?
Koolhidrate is opgebou uit ringvormige eenhede wat sakkariede genoem word.
77
Hoeveel groepe word koolhidrate verdeel?
Koolhidrate word in drie groepe verdeel: Monosakkariede, Disakkariede, en Polisakkariede.
78
Wat is monosakkariede?
Monosakkariede is een sakkaried.
79
Wat is disakkariede?
Disakkariede is twee monosakkariede wat met mekaar verbind.
80
Wat is polisakkariede?
Polisakkariede is baie monosakkariede.
81
Wat is die eienskappe van mono- en disakkariede?
Mono- en disakkariede is suikers, want hul proe soet en is oplosbaar in water.
82
Wat is die eienskappe van polisakkariede?
Polisakkariede is nie suikers nie, want dit proe nie soet nie en is onoplosbaar in water.
83
Gee voorbeelde van monosakkariede.
Voorbeelde van monosakkariede sluit in: glukose, fruktose, galaktose.
84
Wat is die basiese bousteen van alle koolhidrate?
Glukose is die basiese bousteen van alle koolhidrate.
85
Wat gebeur tydens die vorming van 'n disakkaried?
Tydens die vorming van 'n disakkaried word een watermolekule uitgesplits.
86
Wat is kondensasiereaksie?
Hierdie reaksie staan bekend as 'n kondensasiereaksie.
87
Gee voorbeelde van disakkariede.
Voorbeelde van disakkariede sluit in: maltose, sukrose, laktose.
88
Wat is die tipe polisakkariede?
Vier tipes polisakkariede sluit in: stysel, glikogeen, sellulose, en chitien.
89
Wat is die boustene van stysel, glikogeen, sellulose en chitien?
Glukose vorm die boustene van stysel, glikogeen, sellulose en chitien.
90
Wat is polimere?
Groot molekules, wat uit lang kettings van enkeleenhede opgebou is, staan bekend as polimere.
91
Wat is die funksie van stysel in plante?
Stysel is die vorm waarin glukose in die plant geberg word.
92
Wat gebeur met stysel wanneer die plant energie benodig?
Wanneer die plant energie benodig, word die stysel afgebreek en die glukose word vrygestel.
93
Wat is die funksie van glikogeen?
Glikogeen is die vorm waarin oortollige glukose in die lewer en skeletspiere geberg word.
94
Wat is die strukturele komponent van plantselwande?
Sellulose vorm die strukturele komponent van plantselwande.
95
Wat is chitien?
Chitien is die strukturele komponent van eksoskelette van artropode.
96
Wat is die belangrikheid van koolhidrate?
Koolhidrate is die hoofenergiebron en 'n reserwe-energiebron.
97
Wat gebeur tydens selrespirasie?
Gedurende selrespirasie word glukose afgebreek en energie word vrygestel.
98
Wat is die toets vir die teenwoordigheid van koolhidrate?
Maak gebruik van Benedict's oplossing om die teenwoordigheid van koolhidrate (bv. laktose, maltose) te toets.
99