Die griep virus Flashcards
(5 cards)
Hoe kan griep oorgedra word
In die lug as mense hoes of neus. Dit kan ook deur direkte kontak mrt voelmis en afskeidings van ‘n persoon se neus oorgedra word of deur kontak met ‘n oppervlak wat deur die virus besmet is
benoem die simptome van griep
kouekoors, ‘n seerkeel, spierpyn en erge hoofpyne. Die persoon sse hoes kan ook swak en tam voel.
Hoelank neem dit vir simptome of te begin wys
een tot twee dae
Hoe kan jy keer dat jy die griep virus kry
Was jou hande gereeld
besmette mense moet hul hand voor hul mond hou waneer hulle hoes of nies
iemand wat griep het moenie werk of skool toe gaan nie waar hulle mense kan infekteer
Is daar eneige medikasie vir giep
seisoenale vaksiene(gesuiwerde ongeaktiveerde antigene)
Dit bevat gewoonlik materiaal van twee influenzavirus,A-subtipes en B-stam