Die Hardlooper Flashcards

1
Q

Ruimskema

A

Kruisrym

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Tema

A

•Die tema van die gedig is ʼn wedloop wat gehardloop
word. Universeel gaan dit ook oor die wedloop teen die dood waaraan elke mens deelneem. Die dood gaan
uiteindelik almal inhaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Boodskap

A

Mense is sterflik. Ons sal almal sterf.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Toon

A

In Die hardloper voel die atleet eers opgewonde oor die wedloop. Later
word hy minder positief omdat hy besef daar is ʼn “ongesiene makker” wat in sy
nek blaas en ook graag die wedloop wil wen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Stemming

A

Daar is eers ʼn stemming van spanning met die besef dat die
hardloper uiteindelik later die wedloop gaan verloor.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Die titel (waarna verwys dit)

A

Dit veryws na ‘n spesifieke atleed.
Die gebruik van due lidwoord “die” vertel dit vir ons.
Maar ons kan ook dit as universeel want hoewel die titel op ‘n spesifieke hardloper dui, is die gewaardwording
en ervaring tog deel van alle mense wat sport beoefen. So, dit is eintlik van toepassing op enige atleet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly