Die Sharpville Slagting en die Langa-Optog Flashcards

1
Q

Wat beteken die term “Afrikanistiese”

A

Werk saam ander Afrikane om Afrikaan-identiteit, eenheid en behoeftes te bevorder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat het gelei tot die totstandkoming van die Pan Africanist Congress (PAC)

A

Die meeste lede van die ANC het geglo dat alle rasse saam moes werk om apartheid te beëindig, maar sommige lede het gevoel swart mense moet hulle stryd alleen veg en dat vreedsaamheid nie werk en meer aksie moet geneem word om verandering te bewerkstellig. In 1959 het die lede van die ANC weggebreek om die PAC te vorm onder die leiding van Robert Sobukwe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat was die oorsake van die Sharpeville slagting

A

Swart mense moes altyd ‘n pasboek op hulle dra, waarookal hulle was

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat was die doel van pasboeke;
wat kan gebeur as swart mense nie hulle pasboeke het, of as dit foutief is

A

Vir die regering om te beheer wie in stede in gegaan het;
Hulle kon tronk toe gaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat het die leiers van die PAC en die ANC gedoen om te betoog teen die paswette, wat was hulle doel daarmee

A

Gedurende 1960 het hulle veldtogte regoor die land beplan waar mense hulle pasboeke sou verbrand regvoor ‘n polisiestasie om teen die wet te betoog. As hulle gearresteer word sou die tronke vol wees wat ‘n slegte invloed op die ekonomie het. Hulle het gehoop dit sou die regering dwing om die paswette terug te trek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat het gedurende die Sharpeville slagting gebeur

A

Op 21 Maart 1960 is verskeie betogings gereel. Die grootste betoging was deur die PAC by Sharpeville georganiseer. Sowat 5000 betogers is na die polisiestasie om hul pasboeke in te handig. Dit was ‘n vreedsame optog maar die polisie het op die mense geskiet en 69 mense is dood en meer as 180 is gewond, en byna al die beseerdes is in die rug geskiet. Twee mense is by die betoging in Langa geskiet.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat was die gevolg van die Shapreville slagting

A

Die regering het ‘n noodtoestand in die land verklaar, waar die polisie en weermag ekstra mag verkry het om weerstand te onderdruk. Die ANC en PAC is verbied en duisende mense is in hegtenis geneem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat het gebeur na die ANC en PAC verbied is

A

Beide organisasies het gewapende vleuls tot stand gebring om ondergronds te werk en aanvalle te beplan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is ‘n gewapende vleuel, wat was die naam van die ANC en PAC se gewapende vleuels

A

groepe wat in die geheim werk en wapens gebruik om hulle doelwitte te bereik,
ANC- Umkhonto we Sizwe (spies van die nasie). Dit het algemeen bekend gestaan as MK
PAC - Poqo (staan alleen)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat het die MK gedoen

A

In ‘n poging om die regering te dwing om met die ANC te praat, het die MK aanvalle op regeringeiendom soos kraglyne beplan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat was Poqo se doel

A

Hulle het gehoop om ‘n massaopstand deur swart mense in SA te organiseer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat het gedurende die Rivonia verhoor gebeur

A

Terwyl MK en Poqo besig was om hulle veldtogte teen die regering te beplan, het die polisie gewerk om uit te vind waar hulle was en waarmee hulle besig was. Hulle het uitgevind dat Poqo ‘n massaopstand beplan in April 1963. 3000 Poqo lede is toe in hegtenis geneem, wat die einde van hul planne teen die regering was. In Julie 1963 het die polisie MK se hoofkwartiere op ‘n plaas in Rivonia gevind. Hulle het die leiers in hegtenis geneem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat was die gevolg van die Rivonia verhoor

A

Die aangeklaagdes, waaronder Nelson Mandela, is skuldig bevind en tot lewenslange tronkstraf gevonis. Sommige van die ander beskuldigdes was Walter SiSulu, Govan Mbeki en Ahmed Kathrada

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Definieer ballingskap

A

Om gedwing te word om jou Vaderland te verlaat, gewoonlik vir politieke redes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat was die ANC en PAC se weerstandsbewegings in ballingskap

A

Sommige van hul leiers het SA verlaat en ‘n veldtog teen die Suid Afrikaanse regering daar begin. Oliver Tambo het die Anc jare lank uit Lusaka in Zambië gelei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat was een van die langtermyngevolge van die Sharpeville slagting, wat het die regering gedoen om dit reg te kry

A

Groter onderdrukking deur die regering wat hulle kon regkry deur:
Meer geld op die weermag te spandeer omdat hulle geglo het ‘n groter weermag kan enige weerstand onderdruk

Hulle het ook die volgende wette aangeneem:
Die polisie kon enigeiemand arresteer en sonder ‘n verhoor in die tronk aanhou
Sommige polotieke leiers moes die land verlaat
Ander politieke leiers is onder huisarres geplaas
Die regering het geheime aggente gehad wat beplan het om leiers van die weerstand buite Suid Afrikadood te maak