Diere Simboliek Flashcards
(19 cards)
Waar of Vals
Elke kultuur het sy eie simbole
Waar
Waar of Vals
Dit laat ‘n mens voel dat hy nêrens tuishoort nie
Vals
Waar of Vals
Die DUIF is die internasionale simbool van natuurbewaring
Vals
Waar of Vals
Die OLIFANT is ‘n simbool van wysheid en krag
Waar
Waar of Vals
Die SLANG is ‘n simbool van genesing en vrugbaarheid
Waar
Waar of Vals
Die LEEU is ‘n simbool van koningklikheid
Waar
Waar word simbole uitgebeeld?
- ) Vlae
- ) Sportspanne
- ) In verhale
- ) Totempale
- ) Danse
- ) Musiek
- ) Poësie
_______ is die internasionale simbool van vrede
DUIF is die internasionale simbool van vrede
DUIF is die internasionale simbool van _________
DUIF is die internasionale simbool van vrede
OLIFANT is die simbool van _________ en ______
OLIFANT is die simbool van wysheid en krag
___________ is die simbool van wysheid en krag
OLIFANT is die simbool van wysheid en krag
_____ is die simbool van lewe, dood en vrugbaarheid
VIS is die simbool van lewe, dood en vrugbaarheid
VIS is die simbool van _____ , _____ en ___________
VIS is die simbool van lewe, dood en vrugbaarheid
SLANG is die simbool van ________ en ___________
SLANG is die simbool van genesing en vrugbaarheid
_________ is die simbool van genesing en vrugbaarheid
SLANG is die simbool van genesing en vrugbaarheid
Watter 2 diere simboliseer vrugbaarheid?
- ) VIS
- ) SLANG
_______ is die simbool van dapperheid, krag en mag
LEEU is die simbool van dapperheid, krag en mag
LEEU is die simbool van ____________ , ______ en ______
LEEU is die simbool van dapperheid, krag en mag
As koning van die diere, is LEEU ook die simbool van ____________
As koning van die diere, is LEEU ook die simbool van koninklikheid