dierweefsels Flashcards

1
Q

noem 5 tipes bindweefsels wat in soogdiere onderskei word.

A

-areolere bindweefsel
-digte bindweefsel
-kraakbeen
-been
-bloed

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

noem die funksie van areolere bindweefsel.

A

-dien as n isoleringsmateriaal- voorkom hitteverlies.
-beskerm die organe deurdat dit as pakkings weefsel dien, bv. rondom die niere

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

noem die funksie van digte bindweefsel.

A

-onelastiese tendons heg spiere aan been - dit dra die spiersametrekking en -verslaping oor aan die been, sodat beweging kan plaasvind
-Elastiese ligamente heg been aan been- dit laat n mate van beweging in gewrigte toe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

noem 3 tipes kraakbeen wat onderskei word.

A

-geslagtige- (hialien-) kraakbeen
-veselagtige kraakbeen
-elastiese kraakbeen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

watter proteien kom in kraakbeen voor?

A

chondrien

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

beskryf die voorkoms van chondrosiete in hialienkraakbeen

A

-in die matriks kom vloeistofgevulde ruimtes, wat lakunes genoem word, voor.
- in die lakunes kom chondrosiete voor- enkel; en in pare of in klein groepies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

onderskei tussen limfosiete en fagosiete deur spesifiek na hul funksie te verwys.

A

-limfosiete produseer teenliggaampies, wat bakteriee en virusse vernietig
-fagosiete beweeg rond en verswelg bakteriee en liggaamsvreemde stowwe en beskerm so die liggaam teen infeksies/siektes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

lys die funksies van die bloedplasma?

A

vervoer voedingstowwe vanaf die spysverteringstelsel na die weefsels.
-dit veroer afvalstowwe vanaf die weefsels na die uitskeidingsorgane.
-dit speel n rol in die regulering van die liggaamstempratuur.
-dit vervoer hormone na hul teiken organe.
-plasmaproteiene speel n rol in bloedstolling.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

wat is die verband tussen die hoogte bo seevlak en die aantal rooibloedliggaampies. motiveer jou antwoord.

A

hoe hoer bo die seevlak, hoe hoor is die aantal rooibloedliggaampies. hoog bo die seevlak is minder O2, dus is meer rooibloedliggaampies nodig om O2 te mmaksimaal te vervoer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

indien daar n tekort aan yster is, is n persoon anemies. verduidelik hoekom nn anemiese persoon bleek is.

A

minder rooibloedliggaampies/hemoglobien-bloed minder rooi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

indien daar n tekort aan yster is, is n persoon anemies. verduidelik hoekom nn anemiese persoon koud voel.

A

minder roibloedliggaampies wat O2 kan vervoer dus mminderr selrespirasie om hitte-energie vry te stel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

indien daar n tekort aann yster is, is n persoon anemies. verduidelik hoekom nn anemiese persoon moeg is.

A

minder rooibloedliggaampies/hemoglobien-drakapasiteit van O2 baie kleiner

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

water items word grootliks deur hoogte bo seevlak beinvloed?

A

langafstande/5000m en 10 000m

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

hoeveel rooibloedliggaampies word op n hoogte van 3000m bo seevlak aangetref?

A

6,4 - 6,5 miljoen /kubieke mm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

noem 2 funksies van die been

A

-beskerm delikate organe soos breijn, rugmurg, hart en long
-bloedliggaampies word in rooibeenmurg vervaardig

17
Q

noem 2 plekke in die menslike liggaam waar die kubusepiteel sal voorkom.

A

sweeetklier en nierbuisies

18
Q

verduidelik die rol van witvloedselle in verworwe (aanpasbare) immmuniteit.

A

-patoogene wat in diie liggaam binnegedring het word nou aktief vernietig en die liggaam stoor n geheue van die respons.
-alle liggaamselle, virusse, bakteriee, protose en fungi het proteienmerekerolekules bekend as antigene op hul oppervlakke.
-patogene word deur die witbloedselle(leukosiete) as vreemd herken sodra hul in die bloedstroom beland, as gevolg van antigene op hul oppervlak. in reaksie hierop word die patogene deur die witbloedselle vernietig of geneutraliseer.
- sommige witbloedselle, bekend as fagosiete verswelg patogene deur die proses van fagosiete.
-die teenliggaampies bind aan hul ooreenstemmende antigene op diie patogene.
- die patogeenselle bars en word vernietig
-sekere limfosiete skei ook chemiese stowwe af wat patogene vernietig of neutraliseer.
-sommige limfosiete raak geheue-selle wat in die bloed bly.
- wanneer die liggaam weer deur dieselfde patogeen geinfekteer word, sal die geheue-limfosiete vermeerder en teenliggaampies produseer.
-die patogeen sal vernietig word voordat dit kan vermeerder en die persoon siek maak - die persoon is nou immuun teen die spesifieke patogeen.