Direkte en Indirekte rede (Direct and Indirect Speech)` Flashcards

1
Q

Wat is Direkte en rede?

A

Direkte rede is iemand se direkte woorde.

Let op na die dubbelpunt (colon), AANHALINGSTEKENS(quotation marks) en HOOFLETTER(capital letter) in die direkte rede.

Byvoorbeeld:

. Sara se: “My gunstelling storie is Rooikappie.”
. Billy se: “My kop is seer.”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is Indirekte rede?

A

Wanneer iemand oorvertel wat gese is.

Wanneer ons ‘n sin in die indirekte rede skryf, gebruik ons die woord “dat” en die werkwoord skuif na die einde van die sin.

Byvoorbeeld:

. sara se DAT HAAR gunsteling storie Rooikappie IS.
. Billy se DAT SY kop seer IS.

BAIE BELANGRIK: Sara is ‘n meisie. In die indirekte rede verander MY na HAAR.

Billy is ‘n seun. In die indirekte rede verander MY na SY.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Just read

A
him  =   hom
he    =   hy
she  =   sy
we   =   ons
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Just read

A

Wanneer ons ‘n vraag vra, gebruik ons die voegwoord “of”.
Byvoorbeeld:
Die man vra: “Mag ons koeldrank kry?”
Die man vra OF hulle mag koeldrank dry.

LET OP: Die woord ONS word HULLE

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Verander die volgende Direkte Rede na Indirekte Rede.

Nina se: “Ek het oulike honde”

A

Nina se dat sy oulike honde het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Verander die volgende Direkte Rede na Indirekte Rede.

Ouma vra: “Is dit vandag warm buite?”

A

Ouma vra of dit vandag warm buite is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Verander die volgende Indirekte Rede na Direkte Rede.

Tobi se dat hy van visvang hou.

A

Tobi se: “Ek hou van visvang.”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Verander die volgende Indirekte Rede na Direkte Rede.

Juffrou vra of julle boeke hier is.

A

Juffrou vra: “Is julle boeke hier?”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly