Donkerweb Karakters Flashcards
(28 cards)
Wie is Greg Owen en wat universiteitgraad studeer hy?
Hy is die hoofkarakter en hy studeer sportwetenskap.
Wie is Chloe?
Sy is Greg se vriende en sy buurman (neighbour)
Wie is Plank?
Hy is Greg se beste vriende, Greg ontmoet Plank in hoërskool. Hy het baie dagga (en het die transponder) en hy meisie is Lisa.
Wie is Lisa?
Sy is Plank se meisie.
Wie is Dain?
Hy verkoop Ritalin en hy is Greg se vriende. Hy is ‘n agtergrond karakter (background character).
Wie is Om Derk?
Hy is Lisa se pa. Greg het a negatiewe eerste indruk maar nou Om Derk kyk uit vir greg.
Wie is Lisa se pa?
Oom Derk.
Wie is Greg se familie?
Greg Owen, Rita Owen, Chris Owen en John Owen.
Wie is John Owen?
Hy is Greg se broer en hy selfmoord gepleeg.
Wie is Rita Owen (Greg se ma) kêrel?
Andre Symington.
Wie is Andre Symington?
Rita, Greg se ma se Kêrel.
Wie is Xander?
Hy is n kuberkraker (hacker) en werk met Greg maar hulle is nie vriende nie. Hy was beste vriende met Greg op hoërskool maar nou hy blameer Greg vir sy dood pa. Hy meisie is Ayla.
Wie is Ayla?
Sy is Xander se meisie.
Hoe voel Greg oor Ayla?
hy het romantiese gevoelens vir haar.
Wat is Xander ander naam?
Hy ander naam is Eckart Wilken.
Naam drie persoon wie maak Project Nursery Rhyme?
Dok Pienaar, die Baker (Sebastian Stadler) en Chris Owen.
Wie was die 5 karakter dat is dood?
Dokter Pienaar, John Owen, Judge Gericke en Tom
Wie is die Baker se meisie?
Valkyrie.
Wat is die kat se naam?
Gli
Wie is Judge Gericke?
Hy is Xander se pa.
Wie is Xander se pa?
Judge Gericke.
Wie is Tom?
Hy is Xander vriende en hy was vind dood in die rivier.
Wie is plank se meisie?
Lisa.
Wie is Greg se buurman (neighbour) ?
Chloe