Driehoekige Sirkel Opstel Vra Flashcards

1
Q

Vraag 1

A

Die hoofkarakter Caro Eksteen , ervaar uiterlike en innerlike konflik in die Roman . Bespreek hierdie konflik in 300 - 350 woorde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q
Beplanning 
# uiterlike konflik
A
  • Caro en Salome
  • Caro , George en Paul Thompson
  • Caro en Steve
  • Caro en Nabeel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

innerlike konflik

A

*Caro + betrokkendheid by Lauren en die krieketspan
+ Betrokkendheid by Steyn , sy ma , ou dok , Dirk en betsie
+ Haar verlede
+ Haar wraakplanne en vergifnes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

PIV

A

P punt
I illustrate
V voorbeeld

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Ekstra

A
# my may nooit n storie vertel in n literere opstel nie
# jy kort n beplanning (mindmap) en n final . Is nie nodig vir n Eerste  poging nie 
# jy Kort n inleidingsparagraaf ook alhoewel hy geen punte tell nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Inleidingsparagraaf

A

In die Roman kom Caro in uiterlike konflik met sommige van die karakters en beleef sy lol innerlike konflik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Paragraph 1

A

Sin 1 piv 1
Botsing vind tussen Caro en salome plaas , want Salome step Belang in Steyn , maar hy is verlief op Caro
Sin 2
Dit veroorsaak dat Salome uiters katterig en aanvallend teenoor Caro optree

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Paragraph 2

A

Sin 3 piv 2
Caro , George en sy pa kom in konflik omdat hulle haar dryg om die spelers van ander rasgroepe uit die krieketspan te haal , anders speel George nie meer nie en verloor sy Thompson we borgskap
Sin 4
Caro laat nie toe dat hulle hul sin kry nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Paragraph 3

A

Sin 5 piv3
Caro kom in konflik met Steve , omdat hy na jare sy kind wil opeis nadat hy destyds niks met Caro te doen wou he toe sy swanger geraaak het nie
Sin 6
Caro wil he hy moet berou toon dat hy haar verstoot het en sy pa haar gedreig en omgekoop het om te verdwyn

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Paragraph 4

A

Sin 7 piv 4
Konflik ontstaan tussen Caro en Nabeel omdat hy Caro daarvan beskuldig dat sy George se Kant kies omdat Caro , new George , wit is en Nabeel nie
Sin 8
Sy bewys Nabeel verkeerd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Paragraph 5

A

Sin 9piv 5
Innerlike konflik ontstaan by Caro , want sy task emosioneel by Lauren betrokke en ook by die krieketspan betrokke
Sin 10
Caro wil afsydig Bly en haar wraakplanne deurvoer , maar haar betrokkendheid by Steyn , sy ma , ou dok , betsie en Dirk veroorsaak dat sy nie meer so Mallik uit die Dorp kan padgee nie
Sin 11
Hulle raak vir haar kosbare vriende wat omgee en sy besef dat sy Lauren en die krieketspan moet help

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Paragraph 6

A

Sin 12 piv 6
Caro voer n innerlike Stryd oor haar verlede , want sy Kon haar armoede en oorgewig nie aanvaar nie
Sin 13 piv 7
Sy beleef konflik oor haar verliefdheid op Steve , die swangerskap en sy afsydigheid daaroor , want sy verwag berou van hom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Paragraph 7

A

Sin 14
Caro ervaar innerlike botsing oor die wraakplanne wat sy op Steve wil neem en die feit dat sy lol skuld het aan die gebeure van die verlede
Sin 15 piv 8
Sy besef vergifnes is die enigste geneesmiddel , want wraak vernietig haar menswees en haar verhouding met ander

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Paragraph 8

A

Sin 16
Caro kom tot versoening met haar verlede en die konflik wat sy met die ander karakters ervaar het , kom ten einde

347 woorde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Ekstra

A

As n sin want of omdat in het is hy n piv

Alles voor die want / omdat in die sin is jou p en Alles Na die want / omdat is jou v

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly