Eenheid 4 Areas Van Die Konflik En Kompetisie Tussen Die Supermoondhede In Die Koue Oorlog Flashcards
(26 cards)
Wanneer was die wapenwedloop?
In die tyd van die koue oorlog
Wat was die siening oor die wapen wedloop?
Hoe meer kernwapens, hoe meer mag
Wat het die USSR in oos europa gevind
Uraan
Waar het die VSA voorgeloop in die bou van die atoombome?
Huule het genoegeld gehad om vliegtuie te onwikkel wat die bomma kan laat val, die USSR het nie genoeg held gehad om die vloegtuie te ontwikkel nie en het meer daarop gefokus om groter bomme te maak.
Is die atoombom of die waterstofbom sterker?
Die waterstofbom was amper 1000 keer sterker as die atoombom
Wie het die wedloop van ICBM’s gewen
Die USSR
Wat is n ICBM?
Die is om n kernwapen aftevuur sonder om n bomwerper te gebruik
Wie se ICBM was beter en hoekom
Die USSR sin aanhesien hulle instaat was om op enige plek in die wereld hulle atoombom te laat val omdat hulle n sateet in die aarde se wentelbaan gesit het.
Verduidelik die konsep van MAD
Wedersydse versekerde vernietiging m.a.w. Hulle het genoeg ammunisie gehad om die werled ses keer te kan opblaas
Wat was die radaraanlegte wat gebou is genoem
Burgerlikke verdediging
Hoe het dit gekom dat daar n detente was
Die USSR en die VSA het n ooreenkoms gemaak bekend as SALT wat n wapenstilstand tot gevolg gehad het. Dit het tyd gegee sodat die lande hulle ekonomiese probleme kon uitsorteer en minder geld bestee in Wapens.
Hoekom was daar n wapenwedloop
Die VSA en USSR wou n beter satus gehad het en het die ruimtewedloop as sekuriteit beskou.
Wie het die eerste satteliet in die ruimte gestuur en wat was sy naam?
Die russe en die satteliet se naam was sputnik
Wat was die naam van die eerste dier in die ruimte
Hond - laika
Wie het die eerste mense in die ruimte gesit?
Die USSR - Vostok 1
Wanneer was die eerste persoon op die maan wie was dit wat het hy gese?
20 julie 1969
Niel Armstrong
One small step for man, one giant leap for mankind
Hkom het die USSR nie reageer om ook n mens op die maan te sit nie
Hulle wou konsentreer om satteliete in die wentelbaan te plaas en nie om mense op die maan te sit nie.
Wat was die besluit van die opdeling van Duitsland
Duitsland sou in 4 gedeel word vir die 4 geallieerdes, brittanje, frankryk, vsa en USSR
n Geallieerde beheerraad sou die vier sones asministreer
Duitsland sou gedemilitariseer word
Waar mee het starlin nie saamgestem nie tydens die potsdam ooreenkoms?
Hy wou nie gehad het die lande wat voorheen onder Nazi besit was moet oorgesit word in demokrasie nie.
Om watter rede het Brittanje frakryk en die VSA hulle sektore saam gesit
Vir prAktiese en ekonomiese redes
Hkom het die mense van oosduitsland probeer om te ontsnap na wes duitsland!
Daar was n baie beter lewensgehalte in wes duitsland
Die winkels was vol goedere
groter vryheid
Eykdom en verskydenheid
Hoe het die westerse magte dit reggekry om wes duitsland soveel betar as oos duitsland te laat lyk
Hulle het meeste van hulle geld in wes duitsland bele, hulle wou die ekonomie van wesduitsland herbou.
Hoe het die USSR reageer op die ontsnap van mense vanaf oos duitsland na wes duitsland
Die sowjetpresident, Khrushchev, het besluit om n muur te bou sodat niemand kan ontsnap nie
Hoe het die Berlyners wakker heword op 13 Augustus 1961
Daar was hakkies draad gespan tussen oos en wes duitsland, baie families was van mekaar geskei
Baie werkers het hul werk verloor