ekonomie Flashcards

(10 cards)

1
Q

Wat is Inheemse kennisstelsel

A

verwys na kuktuur,geskiedenis en omgewing wat uniek is aan die plaaslike mense

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem twee kunsvorme in SA

A

rotstekeninge
kralewerk
wapens

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

wat is ekotoerisme?

A

kombinasie van toerisme en die omgewing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

wat is die organisasie wat Toerisme bevorder?

A

Wereld raad vir reis en toerisme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

wat is die inflasie teiken?

A

3-6%

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem 4 redes vir n Koste voordeel ontleding

A

1.Bring objektiwiteit na besluitneming
2.Besluitneming gebaseer om vergelyking te maak van ekon voordele met ekon koste van projek
3.Voorsien alternatiewe opslossings
4.die regte kombinasie van goedere en dienste geproduseer om behoeftes en begeertes te bevredig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is n koste voordeel ontleding?

A

tegniek om opname en evaluering te maak van totale sosiale koste en totale sosiale voordele verbonde aan n ekon projek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

definisie van omgewingsvolhoubaarheid ?

A

verwys na vermoe van omgewing om sy aanwending in ekonomiese aktiwiteite te oorleef

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

noem 2 hernubare energiebronne

A

sonkrag
windturbines

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly