Ekonomiese Sektore Flashcards
(38 cards)
Die 3 ekonomiese sektore
Primer, sekonder, tersier
Die 3 ekonomiese sektore verwys na
Die verskillende stadia waardeer produkte gaan
Primere sektor
Ontginning van grondstof
Sekondere sektor
Vervaardigingsproses
Tersiere sektor
Verkoop van goedere en dienste
Ekonomiese groei
Die land se reele BBP word groter van een jaar na n volgende
BBP
Bruto binnelandse produk
Die totaale aantal finale goedere wat binne n jaar binne n land produseer word
Reele BBP
Inflasie die pryse laat styg en dit n kunsmatige verhoging in die BBP tot gevolg het
Berekening van BBP
Vat die impak van inflasie weg
Ekonomiese ontwikkeling
Die gemiddelde BBP verbeter en die meerderheid mense het n hoer lewenstandaard
Hoe on reele BBP te verhoog
Menskapitaal beter benut
Hulpbronne beter benut
Kapitaalvorming
Tegnologie
Organisasies wat fokus op ekonomiese groei en ontwikkeling
Ppps
Public private partnerships
IDC
Industrial development corporation
Staan kleinbesighede by met kapitaalbehoeftes en buitelandse handel. Grootse fokuspunt is eko toerisme wat vinnige groei in die tersiere sektor het
KSOK
Klein sake ontwikkelingskorporasie
Helo nuwe entrepreneurs om besighede te begin met fibansieke ondersteuning.
OBSA
Ontwikkelings bank van SA
Gee finansiele en nie finansiele ondersteuning. Doel is om die streek ekonomies te onteikkel sodat hulpbronne optimaal benut kan word ej die lewenstadaars verhoog
Privaat sektor
Bestaan uit alle besighede in privaatbesit
Eenmansaak, venootskap, privaatmaatskappye, publieke maatskappye
Formele sektor
Regering bewus is wamt hul betaal belasting
Uitsette word ingesluit by BBP
Informele sektor
Sluit al die ekonomiese aktiwiteite in wat nie ingesluit is in die BBP nie
Onaangetekende of ongerigistreerde ekonomie ook genoem
Kenmerke van informele sektor
Ekonomiese aktiwiteite nie ingesluit by BBP nie
Mense skep vir hul werk
Gebrek aan onderwys lei daartoe dat mense in die informwle sektor mowt oorleef
Aktowiteite is wettig en onwettig
Voordele van informele sektor
Help mense werk skep
Menswaardigheid te behou
Kapitaalvereistes is klein
Help pryse laer hou
Verminder werkloosheod
Betaal eventually belasting as hul groei
Nadele van informele sektor
Besighede misluk
Goedere en dienste op lae gehalte en geen waarborg
Bevorder misdaad
Publieke sektor
Die regering se betrokenheid by die ekonomie en hul pogings om dit te verbeter
Inisiatiewe
Hop
Gear
Asgisa
Ngp
Ndp
Hop
Heropbou en ontwikkelingsplan