Ekonomiese Stelsels Flashcards

1
Q

Wat is ‘n ekonomiese stelsel

A

‘N versameling van besluite, instellings, wette, en reëlings wat daarop gemik is om die probleem van skaarsheid aan te spreek, dit wil sê, die manier waarop die ekonomie van die land georganiseer is om rykdom te versprei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem die drie belangrike ekonomiese stelsels

A

Beplande ekonomiese stelsel
Mark ekonomiese stelsel
Gemengde ekonomiese stelsel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Leer tabel op p 1 in handboek

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Ten einde te onderskei tussen die ekonomiese stelsels met die antwoorde op die volgende vrae gevind word:

A

Wie maak die ekonomiese besluite
Wie besit die produksiefaktore
Hoe word die hulpbronne toegeken
Hoe word goedere en dienste versprei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem en beskryf die drie ekonomiese modelle

A

Kommunisme
Ekonomiese en politieke stelsel waar die staat alle nywerhede, grond en dienste besit en beheer wat daarop gemik is om almal gelyk te behandel

Kapitalisme
Individue in ‘n ekonomiese stelsel wat die besighede besit en teen ‘n wins bedryf, nie die regering nie

Sosialisme
Ekonomiese en politieke stelsel wat gegrond is op die oortuiging dat mense gelyk is en dat geld en eiendom gelykop verdeel moet word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Leer voor en nadele van ekonomiese stelsels op p3-4

A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly