Elemente Prosa Flashcards

1
Q

Wat is die eienskappe van enige prosawerk?

A

Dit word geskryf in sinne en paragrawe en het altyd ń verteller

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Bespreek die omskrywing van ń verhaal

A

Dis ń vertelling van ń reeks gebeurtenisse in ń sekere tydsvolgorde. In ń verhaal is daar karakters wat dinge doen (handelng) en sê (dialoog) op a sekere tyd en plek (ruimte) en dit lei tot konflik (innerlik en uiterlik). Dit bring spanning mee wat uiteindelik ń breekpunt (klimaks) bereik en na een of ander kant toe gaan (afloop)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ń by-of newekarakter?

A

Hulle is meer op die agtergrond en toon nie eintlik enige verandering nie; tog is hulle nie onbelangrik nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is randfigure/ figurante?

A

Hulle word ook soms platkarakters genoem en gee slegs informasie van die hoofkarakters. Hulle verander nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die vertskil tussen ń lynvertelling en ń episodiese vertelling?

A

Wanneer die gebeure op mekaar volg en daar ń oorsaak-gevolg-verband is, is dit ń lynvertelling. Wanneer die gebeure uit losstaande episodes bestaaan, is dit ń episodiese vertelling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die eienskappe van ń dialoog?

A

Dit moet natuurlik, funksioneel en karakteropenbarend wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem die verskillende dinge waaruit konflik kan ontstaan

A
Karakter met karakter
Karakter met homself
Karakter met sy omstandighede
Karakter met  die natuur/ ń dier
Karakter met ń hoer mag
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem en beskryf die drie tiepes milieu wat daar is

A

Fisies: die plek self
Sosiaal: waar die karakter homself bevind as hy sosialiseer
Geestelik/ emosionele: die situatsie waarin die karakter homself bevind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly