Elemente & Verbindings Flashcards

(6 cards)

1
Q

Vraag: Wat is ’n element?

A

Antwoord: ’n Suiwer stof wat uit een soort atoom bestaan (bv. suurstof = O₂).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Vraag: Wat is ’n verbinding?

A

Antwoord: ’n Suiwer stof wat uit twee of meer verskillende atome bestaan in ’n vaste verhouding (bv. water = H₂O).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Vraag: Hoe word elemente in die periodieke tabel gerangskik?

A

Antwoord: Volgens toenemende atoomgetal (aantal protone).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Vraag: Wat is die verskil tussen ’n metaal en nie-metaal? (Sigsaglyn)

A

Antwoord: Metale: Links van die sigsaglyn (geleid hitte/stroom, glansend).
Nie-metale: Regs van die sigsaglyn (broos, nie-geleidend).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Vraag: Waarom kan ‘n element nie verder afgebreek word nie?

A

Antwoord: Omdat dit slegs een soort atoom het en nie deur chemiese metodes geskei kan word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Vraag: Hoe word elementsimbole geskryf?

A

Antwoord: Eerste letter is hoofletter, tweede letter (indien van toepassing) is kleinletter (bv. Na, Cl).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly