Finansieel Flashcards
(8 cards)
1
Q
Eenvoudige rente formule.
A
A=P(1+i.n)
2
Q
Saamgestelde rente formule.
A
A=P(1+i)^n
3
Q
Bereken inflasie.
A
Saamgestelde rente.
A=P(1+i)^n
4
Q
Bereken Huurkoop.
A
Eenvoudige rente
A=P(1+i.n)
5
Q
Bereken deposito.
A
%
—- . oorspronklike bedrag
100
6
Q
Bereken die rente wat betaal is.
A
Werklike bedrag-Oorspronklike bedrag.
7
Q
Bereken maandlikes paaiment.
A
Eindebedrag (gedeeldeur) aantal
Maande
8
Q
Bereken rentekoers
A
I=P.r.n