Fotosintese Flashcards

1
Q

Fotosintese

A

Die proses waar chlorofil,ligenergie,koolstofdioksied en water in n reeks chemise prosesse gebruik om voedsel in die vorm van glukose en suurstof te vervaardig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Gaswisseling

A

Proses waar koolstofdioksied opgeneem word en suurstof uitgeskei word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Parasiete

A

Verkry voedingstowwe van n gasheer af en leef van lewende organise weefsel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Saprofiete

A

Leef van dooie organiese weefsel en teer nie op n gasheer nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Resperasie

A

Die proses waar energie deur n chemiese reaksie uit voedsel vrygestel word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Aerobiese resperasie

A

Gebruik suurstof en glukose
Vorm energie, koolstofdioksied en water
Vind plaas in mense,diere en plante
Benodig suurstof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Anaerobiese resperasie

A

Vind plaas Sonder suurstof
Gebruik net glukose
Vorm energie, koolstofdioksied en melksuur/alkohol
Vind plaas in anaerobiese bakteriee en gis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Chemiese reaksie vir resperasie

A

(C6 H12 O6) +O2= energie + CO2 +H2O

Glukose + suurstof= energie + koolstofdioksied+ water

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Autotroof

A

Is n organise wat sy wie voedingstowwe produseer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Heterotroof

A

Hierdie organisme eet n ander organisme Om voedingstowwe in the neem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly