Gedigte terme Flashcards
(121 cards)
tipografie
uiterlike bou van die gedig
reel
enkele versreel
strofe
aantal versreels saam
koeplet
twee versreels
tersine
drie versreels
kwatryn
vier versreels
kwintet
vyf versreels
sestet
ses versreels
oktaaf
agt versreels
sonnet
veertien versreels
tipografiese wit
blanko gedeeltes tussen strofes
tipografiese inkeping
versreel begin nie teen die kant nie
tipografiese alleenplasing
woord / reel word alleen geplaas
rym
eenderse klanke herhaal word
tipe rym (4)
volrym
beginrym
binnerym
eindrym
volrym
woorde wat met mekaar rym
beginrym
beginwoorde van versreels rym met mekaar
binnerym
woord binne ‘n versreel rym met ‘n woord aan die einde van ‘n versreel
eindrym
woorde aan die einde van versreel rym
tipes halfrym (2)
alliterasie
assonansie
halfrym
rym binne die versreel
alliterasie
herhaling van konsonante in ‘n versreel
assonansie
herhaling van vokale of diftonge in ‘n versreel
rympatroon tipes (6)
paarryym
kruisrym
omarmde rym
gebroke rym
slagrym
vryevers