Gehalte van prestasie Flashcards

1
Q

Gehalte

A

Verwys na die vermoe van ‘n produk om ‘n spesifieke behoefte aan te spreek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Gehalteversekering

A

Proses wat ten doel het om te verseker dat:
‘n produk/diens aan spesifieke vereistes voldoen
Beheermaatreels in plek is
Beheermaatreels behoorlik toegepas word
Maniere om beheermaatreels te verbeter

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Gehaltebeheer

A

Die proses om te verseker dat die produkte/dienste konsekwent aan hoe standaarde voldoen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Doel van gehaltebeheer

A

Om enige afwyking van voorafbepaalde standaarde in die produksieproses te identifiseer, uit te skakel en die voorkoms daarvan te voorkom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Voordele van gehaltebeheer

A

Handelaars en verbruikers word verseker datgoedere aan die vereiste standaarde voldoen
Minder foutiewe produkte watvervaardig word
GB sppor werkers aan om voortdurend goedere en dienste van gehalte te produseer
Lei tot verbeterde gehalte en produkontwerp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Risikobestuur

A

Die identifisering van risiko’s en die daarstelling van strategiee om risiko’s te hanteer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Risikobestuurstappe

A

Identifiseer bedreigings/risiko’s
Bepaal in hoe ‘n mate belangrike bates aan die risiko’s blootgestel is
Formuleer strategiee om belangrike bates te beskerm
Evalueer die risiko deur die waarskynlikheid van die risiko te bepaal
Beheer die risiko deur maniere te vind om verliese te verminder
Finansier die risiko deur ‘n versekeringspolis uit te neem of in die begroting voorsiening te maak vir moontlike verliese

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Normstelling

A

‘n Produk/diens word gemeet aan ‘n produk/diens waarvan die gehalte reeds goedgekeur is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Kenmerke van gehalteprodukte

A

Doen wat dit veronderstel is om te doen
Is veilig om te gebruik
Is betroubaar, duursaam en diensbaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Kenmerke van gehaltesakebedrywighede

A

Ontwerp goedere en dienste met hul klante in gedagte
Produksieprosesse lewer produkte met eienskappe wat klante begeer
Klante moet voel dat hulle billik behandel word
‘n Kultuur van gehalte moet gekweek word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly