Geskiedenis Flashcards

1
Q

Wanner het Sjina ‘n enkele ryk geword?

A

In 221 vC.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Van wanner tot wanneer het die ming-dinastie Sjina regeer?

A

Vanaf 1368 tot 1644 het die Ming-dianstie oor Sjina regeer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoeveel keisers het die Ming-dinastie altesaam gehad?

A

16 Keisers.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watse twee dinastiee word die twee goue era van China genoem en wanneer to wanneer het hulle regeer?

A

Die Han-dinastie het regeer vanaf 206 vC tot 220 nC, wat ‘n era was wat China verenig het.
Die Song-dinastie het regeer vanaf 960 tot 1279 nC, wat ‘n era van tegniese voooruitgang was.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Verduidelik hoe die Min-dinastie ontstaan het.

A

China was verdeeld totdat die Yuan-dinastie onder die Mongoolse regering van Kublai Khan gevorm het van 1279 tot 1368. Die dinastie onder leiding van die Mongool het gediskrimineer teen die Han-Chinese, hulle het ook gebiede wat reeds onder inflasie gelei het, te veel belas. Die oorstromings van die geelrivier wat veroorsaak is deur besproeiingsprojekte het verder onenigheid veroorsaak.

Toe die Yaung-dinastie begin verbrokkel het, het ‘n aantal Han-Chinese in opstand gekom. Zhu Yuanzhang was ‘n geldlose boer en ‘n Boeddhistiese monnik wat in 1352 by die ‘Red Turbans’ aangesluit het. Zhu het binne die geledere van die ‘Red Turbans’ begin oorlog maak met sy mededingers en uiteindelik hulle verslaan in 1363 in die slag by die Poyangmeer.

Terwyl die dianstie hoof van die ‘Red Turbans’ in 1367 Zhu as gas besoek het, het hy gesterf. Zhu het toe ‘n leermag gestuur in 1368 na die Yaun-hoofstad om die laaste Yuan-keiser te verjaag. Zhu het die Yuan-paleise vernietig en die stigting van die ming-dinastie verklaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat het Zhu ingestel in die Ming-dianstie?

A

Zhu het hoogs effektiewe regerings en sosiale strukture ingestel, dit het ingesluit:

  • Die bou van skole.
  • Toenemende studie van die klassieke sowel as boeke oor moralitiet.
  • ‘n Verspreiding van op Confucius-gebaseerde rituele handleidings.
  • ‘n Nuwe staatdiens-ondersoekstelse vir werwing tot die burokrasie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat het die keiser (Zhu Yaungzhang) alles gedoen om na die Mongoolse regering te herleef?

A

Hy het oor alle aspekte van die lewe in die Ryk gehad, wat toegelaat het dat hy die weermag reorganiseer en streng militere dissipline toeg pas. Die keiser (Zhu) het ook baie pro-landboubeliede toegepas, insluitend die verspreiding van grond aan kleinboere en belastinghervormings.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat het een van Hongwu se seuns, Chengzu gedoen toe hy die troon as Keiser Yongle geneem het?

A

Hy wou erkenning kry van ander lande en het vanaf 1405 tot 1433 die Chinese vloot na Indie, die Persiese golf, die Ooskus van Afrika en Europa gestuur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoekom het keiser Hongwu (Zhu Yuanzhang) die seeverbod ingestel?

A

Dit was ingestel om Japannese seerowery te hanteer te midde van die verswakking van Yaun-partisane, maar dit was heeltemal teen produktief en het ‘n skerp toename in seerowery en smokkelry veroorsaak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watse kulturele prestasies was voldoen tydens Keiser Yongle se bewind?

A

In 1406 het Yongle die hoofstad van die land van Najing na Beijing verskuif en het ‘n keiserlike paleiskompleks opgerig, die Verbode Stad.
Die hoofstad het die kulturele middelpunt van die land geword wat die ontwikkeling van dekoratiewe keramiek, ornamente, literatuur en drama gedoen. Belangrike prestasies was behaal op die gebied soos kalligrafie, skilderkuns, romans en dramas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat word die 4 groot uitvindings van Antieke China genoem?

A

Kruit
Papier
Drukwerk
Kompas

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat het na die dood van Keiser Yongle in 1424 gebeur?

A

Die Ming-dianstie het kwesbaar (vulnerable) geraak vir buitelandes aanvalle. In 1474 tydens die Qin-dianstie is ‘n muur gebou uit baksteen en klip om hierdie probleem op te los.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoe het die agteruitgang van die Ming-dinastie gebeur?

A

Gedurende die laat 16de eeu het die burokratiese strukture van die Ming-dinastie begin verwak. Somminge interne faktore sluit in, konflik binne die regering, inmenging deur paleis-hofdienaars, faksiegevegte tussen burgerlike amptenare en diensverswakking van imperialisme.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q
A
13
Q
A
13
Q
A
14
Q
A
15
Q
A