Gr11,hf1 Flashcards
(31 cards)
Waar uit bestaan mikro omgewing(komponente) :
Missie + vissie + doel
Bestuur struktuur
Bronne + kultuur(beheer deur bestuur)
8 besigheids funksies
Komponente van Mark omgewing :
- externe. - beperk
Kliente : (finale gebruikers)
Mededingers : (selfde goed verkoop)
Tussengangers : (lewer produk af)
Verskaffers : (fabrieke )
Reguleerders :
-persoon met mag.
Strategiese bond genote :
-twee ± ondernemings werk saam
Vakbonde :
-(organisasie )help arbeid omstandghede verbeter.
Komponente van marko omgewing :
-Externe. -geen beheer
*Fisiese Omgewing
*Ekonomiese Omgewing
*Sosiale Omgewing
*Tegnologiese Omgewing
*Institusionele Omgewing
*Globale Omgewing
*Regte Omgewing
Maniere om betrokke te raak by Makro - Omgewing :
- Verskaffers beinvloed deur langtermyn kontrskte te teken.
*skep NUWE GEBRUIK vir n produk
*by hou met nuwe TEGNOLOGIE
(Produksie + bemarking verbeter)
*Verminder impak op omgewing
Voordele om by Makro omgewing te wees :
*kan by dra tot n gesonder PRODUKTIEWER ARBEIDS mag.
*bydra tot meer welgestelde verbruiker
*Verminder INDUSTRIËLE KONFLIK.
Uitdagings vir mikro-omgewing
*Moeilike werknemers
*gebrek aan visie/missie
*Vakbonde
*Stakings
*Vaardigheids te kort
*hoë werkers omset
*Afwesige Werknemers
Uidagings van Mark Omgewing:
*Mededingers
*Aanbods tr kort
*Psigografie
*Sosiale -kulturele Faktore
*Demografie
*Verander in Verbruikers gedrag
Uitdaging in Marko-Omgewing :
*Verander in inkomste Vlak
*Arbeids beperking
*Politieke verandering
*Sosiale waardes
*Sosio ekonomiese Kwessies
*Sosio ekonomiese uitdagings
Uitdaging v. Mikro:
1.1 moeilike werknemers
Kan negatiewe houding teen nuwe werknemers hê.
Benodig baie toesig om take te voltooi
Uitdagings van Mikro:
1.2 gebrek aan visie
Belemeer leierskap
Uitdagings v. Mikro :
1.3 gebrek aan voldoende bestuursvaardigheid.
-lei dat onderneming nie doel bereik
Geen sinevolle leierskap + leiding(vir werknemers)
Verskillende style van bestuur kan konflik veroorsaak
Uitdagings v. Mikro :
1.4 Impak v Vakbonde
Kan spanning tussen bestuur + werknemer skep
Onderneming kan dalk nie aan vakbond vereiste voldoen nie.
Uitdaging v. MIKRO :
1.5 Stalking en sloerstaking
Kan onderneming negatief beinvloed.
Werknemer mag nie aanmeld.
Werknemer kan aanmeld om te werk,maar sal stadig werk.
Verskil tussen stalking en sloerstaking :
Stakings
》 weiering om te werk.
》organiseerde staking deur werknemers.
Sloerstaking :
》werknemers werk baie stadig
》werknemers ontwrug werksplek produksie.
Uitdaging v mikro- Omgewing :
1.7 Vaardigheids tekort onder werknemers
Moeilik om werknemers met vaardigheid te vind.
Sekerr besigheide neem ongekwalifiseerde werkers om werk te doen.
Kan lei na slegte besluitneming
Uitdagings v mikro ;
1.8 Hoë werknemers Omset
Werknemers gereeld bedank.
Werknemers beïnvloed produktiwiteit + werwings proses
Uitdagings v Mikro omgewing :
1.8 Awesige werknemers
Verminder produktiwiteit.
Beïnvoed wins-gewendheid.
Uitdagings v Mark :
1.1 kompitiesie/Mededingers
Kan sukses v besigheid bedreig.
Kan nie wins maak(as vraag nie hoog genoeg is vir aanbod nie.)
Ontevrede kliente kan reputasie beskuldig.
Uitdagings v Mark :
1.2 Aanbod te kort
Kan kliënte verloor (as daar te kort is)
Uitdagings v Mark :
1.3 Verandering in verbruikers gedrag.
Kliente word deur baie faktore beïnvloed.
Voorkeur + Snaak kan verander.
Kan deur lopende uitdaging wees.
Uitdagings v Mark :
1.4 Demografie en psigografie
Verbruikers se Houding + opinies + lewenstyle bepaal hul kenmerke
Moeilik om te 1.4 te bepaal(gereelde teikenmark verandering)
Uitdagings v Mark :
1.5 Sosio-Kulturele faktore
Spesifieke sameleweing se gedrag + houdings.
Kulturele + praktyke kan verander
Kan nuwe geleenthede en bedreigings bring
Maniere om mededingers te oorwin :
Pas onderneming volgend wat kliënt wil hê.
Bied persoonlike dienste.
Laer pryste
Verkoop goeie gehalte
Uitdagings v. Makro :
1.1 verandering in inkomste vlak
Verlaagde verbruikersbestedings sal lei tot n laer wins