Greetings - Groete Flashcards
(30 cards)
1
Q
Hello
A
Hallo
2
Q
Good morning
A
Goeie môre
3
Q
Good evening
A
Goeienaand
4
Q
Welcome
A
Welkom
5
Q
How are you?
A
Hoe gaan dit?
6
Q
I’m fine, thanks!
A
Dit gaan goed, dankie!
7
Q
And you?
A
En met jou?
8
Q
Good
A
Goed
9
Q
Bad
A
Sleg
10
Q
Okay
A
Oraait
11
Q
How are things?
A
Hoe is dinge?
12
Q
Can’t complain.
A
Kan nie kla nie.
13
Q
I’m very glad to see you.
A
Ek is baie bly om jou te sien.
14
Q
Thank you very much!
A
Baie dankie!
15
Q
You’re welcome
A
Dis ʼn plesier
16
Q
What’s new?
A
Wat’s nuut?
17
Q
Nothing much.
A
Niks veel nie.
18
Q
I have to go.
A
Ek moet gaan.
19
Q
It’s getting late.
A
Dit word laat.
20
Q
See you tomorrow
A
Sien jou môre
21
Q
Good luck!
A
Sterkte!
22
Q
Thanks for coming.
A
Dankie dat jy gekom het.
23
Q
I will be right back.
A
Ek sal netnou terug wees.
24
Q
Goodnight
A
Goeienag
25
See you later!
Sien jou later!
26
Have a nice day!
Geniet die dag!
27
Goodbye
Totsiens
28
Happy Birthday
Gelukkige Verjaarsdag
29
Merry Christmas
Geseënde Kersfees
30
Happy New Year
Voorspoedige Nuwe Jaar