Habitat van virusse Flashcards

1
Q

Waar kan die virus slegs oorleef?

A

In ‘n gasheersel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter tipe parasiet is virusse?

A

‘n Endoparasiet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter kenmerk het die virus wat veroorsaak dat hulle nie enige sel pentreer nie?

A

Hulle is gasheerspesifiek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

As wat klassifiseer virusse?

A

As patogene

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

In watter omgewings is virusse dormant?

A

Lug
Water
Grond

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly