Hfst 37-40 Flashcards

1
Q

PNR was duidelik nie die Baker se eerste projek nie. By watter projek was hy moontlik ook betrokke?

A

Project Coast in Suid-Afrika.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Die lokaas mag nie iets met ‘n ………….. te doen hê nie.

A

virus

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Met watter lokaas wil hulle die Baker nou lok?

A

Met gif

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter gif stel Greg voor?

A

Novichok.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter uitwerking het hierdie gif?

A

Dit tas jou senuweat (nerves ).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waarom kan niemand hierdie gif verkoop nie? Wie hounook die donker web dop?

A

Die FBI hou ook die Donker Web dop en het maniere om jou te vind.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Xamder en Greg onderneem ‘n uitstappie na die “Heilige Wysheid”. Wat word in hierdie Red Rooms op die Donker Web gewys?

A

Daar word gewys hoe mense gemartel word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die geskiedenis van Die Hagia Sophia?

A

Dir was eers ‘n Christelike Basilica. Later deur die Turke in ‘n moskee verander. Die museum vandag is die derdade weergawe van die kerk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waarom is daar Christelike- sowel as Moslem-simbole in die Hagia Sophia?

A

Want dit was eers ‘n Christelike Basilica en toe ‘n moskee.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat het hulle albei, volgens Xander, verloor?

A

Hulle onskuld.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Watter inskripsie was daar tevore op die watervont en wat noem ons die taalverskynsel?

A

Palindroom - was ook jou sondes af, nie net jou gesig nie. Dit beteken dat water ons reinig of skoonmaak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Waarvan is dit vir Xander ‘n simbool?

A

Dit was vir Xander soos ‘n simbool van die reiniging deur water, wat simbolies van dood en hergeboorte is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoe is hierdie uitdrukking van toepassing op Xander en Greg se lewe?

A

Dit herinner hulle daaraan om nie net die oppervlakkige raak te sien en daaraan te werk nie, maar hulle moet ook dieper in hulself en na hulle dade kyk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Watter reaksie was daar op hul versoek na gif op die Donker Web?

A

“ Need more detail look Elsewhere.”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wie merk op dat bogenoemde antwoord ook vantevore genoem is?

A

Plank.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat gebeur wanneer Xander die woord op “Grams” intik?

A

Wanneer Xander op “Grams” intik kom op baie opsies en dit maak Greg se nek hare laat reis.