Hoofstuk 19 Flashcards

1
Q

watter versoeking wag daardie kersoggen op Barries?

A
  • barries sien dat stef see toe ry met sy pylgeweer en duikpak
  • hy neem sy kans waar en besluit dat hy vir olga wil gaan kuier
  • hy kan haar nie uitlos nie, maar sy lok hom gedruig uit
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

gee ‘n aanhaling om te bevestig dat Barries se houding ten opsigte van sy pa besig is om te verander.

A
  • “miskien verander hy tog van plan. hy is nie altyd ‘n slegte ou nie”
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

wat dui aan dat Olga nie ‘n goeie invloed op Barries het nie en dat sy hom verander van die wal af in die sloot gaan help? bespreek

A
  • olga weet dat barries sy lewe waag deur by haar in stef se huis te wees, maar sy sê hou van hom so kinky
  • sy kompliment barries met sy spiere en sê dat hy goed lyk
  • ten spyte van die gevaar moedig sy barries aan te waag
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

wat deel Olga Barries mee, waarheen wil sy gaan en met wie se hulp? waarom?

A
  • olga het besluit het om na namibië te gaan, waar sy in ‘n kinderhuis grootgeowrd het
  • ‘n ou vriend in johannesburg gaan vir haar geld voorskiet om daar te kom
  • sy gaan haar nie langer laat misbruik deur stef nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

wat is vir Barries ‘n verrassing en watter waarskuwing gee hy haar? stem sy saam?

A
  • sy ken vir butcher
  • hy waarsku olga dat die man slegte nuus is
  • sy stem nie saam nie en beskryf hom as ‘n sjarmante man met ‘n hart van goud
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

op water manier kan die persoon hulle help as Barries saam met haar gaan?

A
  • butcher kan hulle help met geld en paspoorte
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

watter ‘geskenk’ beplan Olga vir Barries op Kersdag?

A
  • barries se kersgeskenk van olga is dat sy seks met hom sal hê
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

verduidelik hoe die twee jongmense met vuur speel.

A
  • hulle gaan na stef se kamer om liefde op sy bed te maak

- dis gevaarlik, want stef kan hulle vang

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

hoe word hulle verras? waar kruip Barries weg?

A
  • skielik hoor hulle die beach buggy se gebrul op die werk]- albei van hulle weet dat stef sal doodmaak
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

wat wil Stef weet en wat antwoord Olga hom?

A
  • stef wil weet waar barries is

- olga sweer dat sy allen is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

was Stef tevrede met haar antwoord? motiveer

A
  • nee
  • stef wil weet waarom daai brak / jona op sy werd is
  • hy dreig om die hond te skiet as die hond sy hoenders vang
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

watter verskriklike nuus vertel Stef aan Olga? dis nuus wat Barries se hele lewe oombliklik verander.

A
  • stef lig haar in dat paul by die kerk by ‘n polisievriend gehoor dat barries se ma met ‘n mes deur haar nekwerwels gesteek is en dat sy in ‘n kritiek toestand in die hospitaal lê
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly