Idiome Flashcards

(17 cards)

1
Q

Hy gaan haal die bobbejaan agter die bult

A

Hy soek for moeilikheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Dis soos water op ‘n eend se rug

A

Dit maak nie saak nie. Dit pla nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Sy voel soos ‘n vis op droë grond

A

Sy voel ongemaklik in die situasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Ek is nie onder ‘n kalkoen uitgebroei nie

A

Ek is nie so dom ander dalk dink nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Daar is ‘n slang in die gras

A

Die omstandighede lyk verdag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hy is so stadig soos a slak

A

Hy is verskriklik stadig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Al haar varkies is nie op hok nie

A

Sy is nie by haar volle verstand nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hy werk soos a esel

A

Hy werk vreeslik hard

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Sy praat ‘n hond uit ‘n bos

A

Sy praat aanhoudend

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Dis perd van ‘n ander kleur

A

Dis iets heeltemal anders

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Ek kyk die kat uit die boom

A

Ek dink eers mooi voordat ek iets oor die saak doen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Sy gaan saam met die hoenders slaap

A

Sy gaan slaap baie vroeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hy is so bang soos ‘n bok vir ‘n skoot hael

A

Hy is verskriklik bang

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hulle is voëls van eenderse vere

A

Hulle is baie dieselfde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Jakkals trou met wolf se vrou

A

Dit reën terwyl die son skyn

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Dis so warm dat die kraaie gaap

A

Die weer is baie warm

17
Q

Ek laat die aap uit die mou

A

Ek verklap die geheim