Idiome Flashcards
(15 cards)
Sy is n boekwurm
Sy hou baie van lees
Sy het die aap uit die mou gelaat
Sy het die geheim verklap
Ek gaan n uiltjie knip
Ek gaan vir n kort tydjie slaap
Ek het n appeltjie met jou te skil
Ek het n ernstige saak om met jou te bespreek
Hy is kort van draad
Hy word vinnig kwaad
‘n naald in n hooimied soek
‘n Amper ontmoontlike taak aanpak
Hy loop twee rye spore
Hy is besope
Dit is soo skaars soos hoender tande
Iets is baie skaars.Moelik om te vind
Nuwe besems vee skoon
Nuwe werknemers lewer goeie diens waneer hulle nuut aangestel is
Die koeël is deur die kerk
Dit is genade sake.Jy kan niks meer aan die situasie verander nie
Daars nou vir jou n Narcissus!
N aantreklike jong man, wat baie van sy eie voorkoms hou
Daardie persoon is n Janusgesig.
Daardie persoon is n vals.N “Tweegesig”
Hy het die voorkoms van Apollo
Hy is n baie aantreklike jong man
Dit is sy Achillieshiel
Dis is sy swak punt
Iets is totaal en al Grieks vir jou.
Jy verstaan dit glad nie