Idioms Flashcards
(40 cards)
Moenie vinnig en onverstaanbaar praat nie.
Don’t rattle it off
Moenie jou toespraak aframmel nie.
Hulle is skelm; doen iets in die geheim.
They behave deviously
Hulle is agterbaks of onderduims.
Hy word gou kwaad; het ‘n opvlieende geaardheid.
He is quick to take defense
Hy is gou op sy agterpote.
Hy gee poste vir sy vriende of familie.
He appoints friends or family
Dis ‘n geval van baantjies vir boeties.
Hulle ondersteun hom deur dik en dun.
They loyally support him
Hulle is bankvas agter hulle leier.
Tree op asof dit goed gaan.
Keep up appearances
Hou die blink kant bo.
Hy laat ons baie hard werk.
We have to work very hard
Die onderwyser laat ons bloed sweet.
Elkeen kry sy verdiende loon.
One gets what one deserves
Boontjie kry sy loontjie.
Die persoon bedrieg.
Decieve, mislead
Iemand om die bos lei.
Dit gaan swaar; ons beleef ‘n moeilike tyd.
It is hard, tough
Dit gaan broekskeur.
Hy praat/skryf dadelik oor die (moeilike) saak.
He gets straight to the point
Hy val met die deur in die huis.
Sy is vol nukke en grille, wispelturig.
She is capricious, difficult
Sy is vol draadwerk.
Alles lyk presies reg.
Everything seems perfect, smart
Alles lyk/is eksieperfeksie.
Hy belowe plegtig.
To promise solemnly
Hy belowe hand en mond.
Baie durf, deursettingsvermoe; jy moet taai wees.
You must have patience and forbearance
Jy moet hare op jou tande he.
Betrap terwyl hy die daad pleeg.
He was caught red-handed
Hy is op heter daad betrap.
Wees waaksaam, versigtig.
Be on guard
Wees op jou hoede.
Die vakansie is verby; ons moet skool toe gaan.
Back to school
Ons moet terug hok toe gaan.
As ‘n mens honger is, smaak alles lekker.
Hunger is the best sauce
Honger is die beste kok.
Alle gesinne het probleme.
All families have problems
Elke huis het sy kruis.
Ons bespreek sake.
Discuss in a meeting
Ons hou indaba voor die week begin.
Grappig gesê as iemand met homself spog.
He blows his own horn
Jakkals prys sy eie stert.
Almal, enige iemand.
Every Tom, Dick and Harry
Jan Rap en sy maat.
Doen dit baie gou; in ‘n kits.
In two ticks, in a jiffy
Doen dit in ‘n japtrap.