Idioms Flashcards
(40 cards)
Keeping up appearances
Hou die blinkkant bo
Teachers make us work hard
Die onderwysers laat ons bloedsweet
To promise solemnly
Hy belowe hand en mond
You must have a lot of patience
Jy mort hare op jou tande hê
Be on your guard
Wees op jou hoede
He was caught red handed
Hy is op heterdad betrap
Hunger is the best sauce
Honger is die veste Kok
All family’s have problems
Elke huis het sy kruis
He is looking for trouble
Hy loop vir kwaadgeld rond
To be tongue tied
Staan met ń mond vol tande
His mothers Apple of her eye
Hy is Sy ma se oogappel
Chatter babble
Praat my ore van my kop af
Not easily frightened
Skrik nie vir koue pampoen nie
Very well dressed
Jy kan hom deur ń ring trek
Do not touch
Hou jou hande tuis
Keep your promises
Beloefte maak skuld
He is stealing regularly
Hy het lang vingers
To praise yourself
Jakals prys Sy eie stert
Wanting more food than he can eat
Sy oë is groter as Sy maag
Giving up
Tou opgooi
After pleasure comes pain
Na vrolikheid kom olikheid?
She is lovesick
Sy het muisneste
He is a bodybuilder
Hy is ń splertler
Don’t believe everything
Moenie allés vir soetkoek opeet nie