Jun eksamen - Juf vrae Flashcards

Nog nie skoongemaak met juf se vrae nie (42 cards)

1
Q

Watter 2 produkte is gebruik om handel in Malie te dryf?

A

Goud
Sout

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wie was die koning van Malie?

A

Mansa Musa

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waar was Malie geleë?

A

Wes Afrika

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat was die hoofstad van Malie?

A

Timboektoe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter geloof het ‘n groot rol gespeel in die ontwikkeling van Malie?

A

Islam

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waarom het Mansa Musa ‘n reis onderneem?

A

Om die Hadj (pelgrimstog) na Mekka te voltooi as deel van sy Islamitiese geloof.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waarom was Timboektoe ‘n belangrike stad in Malie?

A

Daar was ‘n leersentrum en handelsentrum

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Verduidelik hoe Timboektoe se strategiese ligging ‘n positiewe impak op die land gehad het.

A

Dit was in die middel van die handelsroetes en naby die Nigerrivier, wat dit maklik gemaak het om items te ruil en te vervoer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watter rol het die Niger-rivier in Malie se handelsdryf gespeel?

A

Die Niger-rivier het vervoer van swaar handelsware vergemaklik (gebruik is om swaar goed makliker te vervoer).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem 3 gebruike van sout in die middeleeue

A
  • Sout het smaak aan kos gegee
  • Is gebruik om kos te preserveer
  • Vir mediese doeleindes – sout is gebruik in mengsels om wonde skoon te maak en infeksie te voorkom.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Noem 3 vakke wat hulle by die universiteit in Timboektoe aangebied het

A

Wiskunde
Geskiedenis
Aardrykskunde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is ‘n manuskript?

A

Handgeskrewe boek of dokumente

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoekom het mense so klem op die belangrikheid van manuskripte in Malie geplaas?

A

Dit het insig gegee van die geskiedenis van antieke Afrika

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoe het die Islam geloof die land se kennis en universiteite beÏnvloed?

A

Islam het gelei tot die verspreiding van godsdiens- en wetenskaplike kennis en die ontstaan van universiteite.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Dink jy Mansa Musa het meer respek verdien nadat hy sy pelgrimstog afgelê het? Motiveer jou antwoord met 3 feite.

A

Ja
* Sy pelgrimstog trek aandag in Egipte en Mekka
* Dit lok ambassadeurs van ander lande
* Dit skep handelsgeleenthede en verbeter rykdom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Was Mansa Musa ‘n goeie leier? Motiveer jou antwoord.

A

Ja

  • Hy het Malie ryk gemaak deur ruilhandel
  • Hy het geleerdheid bevorder
  • Hy het godsdiens op ‘n vreedsame manier versprei
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Wat is slawerny?

A

‘n Toestand waarin individue deur ander besit word, wat beheer het oor waar hulle woon en waar hulle werk. Dit handel oor die uiterse hebsug en wreedheid van een groep mense teenoor ‘n ander groep mense toon.

18
Q

Waar het mense slawe gekry?

19
Q

Watter mense is gewoonlik as slawe gevange geneem?

A

Skuldenaars, misdadigers en oorlogsgevangenes

20
Q

Gebrandmerk

A

Die slawe-eienaar se voorletters is met ‘n vuurwarm yster in die slaaf se vel ingebrand.

21
Q

Driehoekige handel

A

Die handelspatroon van slawe tussen Afrika, die Amerikas en Europa.

22
Q

Trans-Atlantiese slawehandel

A

Die gedwonge vervoer van miljoene Afrikane oor die Atlantiese Oseaan na die Amerikas, waar hulle as slawe gewerk het.

23
Q

Dink jy reistogte aanboord slawe skepe was wreed? Motiveer jou antwoord met 5 feite.

A

Ja

  • Die slawe is in uiters ongemaklike en onmenslike omstandighede vervoer.
  • Hulle is dikwels geslaan en gemartel.
  • Die ruimtes waarin hulle gehou is, was baie beknop en oorvol.
  • Daar was swak ventilasie, wat dit moeilik gemaak het om asem te haal.
  • Siektes het vinnig versprei, en baie slawe is dood en sommer oorboord gegooi.
24
Q

Waarom is plantasies aan die Suide van Amerika gestig?

A

Vrugbare grond en tropiese klimaat

25
Wat het Europeers in ruil vir die slawe gegee?
Gewere Krale Alkhol Almanisie
26
Waarheen is slawe vervoer?
Suide van Amerika en Kariebiese eilande
27
Watter grondstowwe is op die plantasies aangeplant - noem ten minste 4.
Tabak Suikerriet Katoen Rys Indigo
28
Waar of onwaar: Stamhoofde in Afrika het slawe aan die Europeers verkoop
Waar
29
Waarom was Europeers nie geskik vir plantasie werk?
Hulle was nie gewoond aan lang ure se harde werk nie en wou vroeg huis toe gaan.
30
Waarom was inheemse Amerikaners nie geskik vir plantasiewerk nie?
Hulle het die area te goed geken en het ontsnap
31
Waarom was Afrikane ideaal vir plantasie werk?
Hulle was gewoond aan die tropiese klimaat en het weerstand teen siektes gehad.
32
Wat was die eerstepas, middelpas en finalepas van die driehoekige handel?
Eerstepas - Reis van Europa na Wes Afrika Middelpas - Reis van Wes Afrika na Amerika Finalepas - Reis van Amerika na Europa
33
Waarom was slawe se oë en tande by slawemarkte ondersoek?
Om te kyk of hulle skeurbuik het of gedehidreerd is.
34
Wat is weerstand?
Wyer om aan iets te voldoen.
35
Wat het die prys van 'n slaaf bepaal?
Geslag Gesondheid Ouderdom Visieke sterkte
36
Hoekom was slawe markte so tragies vir slawe families?
Hulle was geskei en kon mekaar nooit weer sien nie.
37
Noem 3 redes waarom slawe gestraf is
Slawe is gestraf as hulle terug gepraat het, nie hard genoeg gewerk het nie, of in 'n geveg betrokke was.
38
Noem 4 metodes wat gebruik is om slawe te straf
* Nie kos gekry het nie. * Net met brood en water In 'n klein hokkie aangehou is * In kettings geplaas is vir 'n paar dae. * Met ‘n sweep geslaan is * Gedwing was om 'n metaal kraag te dra.
39
Noem vier meseregte van slawe wat op die plantasies geskend was
* Reg op vryheid van beweging * Reg op vryheid van spraak * Reg om self te besluit wanneer hulle kinders wil kry * Reg op geloofsvryheid
40
Waarom het musiek en slawekultuur 'n positiewe impak op slawe se lewens gehad?
* Gepreek, gedans en gesing oor vryheid en godsdiens om te help om oor hul lyding te kom * Diere-verhale wat aan kinders vertel is het slawe se waardes, hoop en vrese weerspieël. Hierdie verhale is gebruik om kinderd die verskil tussen reg en verkeerd te leer * Slawekultuur was uitdrukkings van godsdienstige geloof en slawe se stryd teen die lyding wat hulle op plantasies ervaar het * Musiek het gehelp om hulle aandag van hulle depressie, lyding en gebrek aan waarde af te lei
41
Noem 4 maniere hoe slawe weerstand teen slawerny gebied het
* Hulle het van plantasies ontsnap. * Hulle het werk stadig en swak gedoen. * Hulle het gereedskap of oeste beskadig. * Sommige het in opstand gekom of teruggeveg.
42
Slawe is swaar gestraf as hulle weerstand gebied het. Waarom het slawe weerstand gebied?
Slawe het weerstand gebied omdat hulle nie hul vryheid wou verloor nie en nie wou leef in dwang en swaarkry nie. Hulle het vir hul waardigheid, menswaardigheid en beter lewensomstandighede probeer veg, selfs al het dit gevaarlik vir hulle was.