Junie eksamen 2025 Graad 8 Flashcards
(165 cards)
Hoe het
so
Wanneer was die Verdrag van Versailles geteken?
Wanneer was die Verdrag van Versailles begin?
Waar was die Verdrag van Versailles geteken?
Wie was die ondertekenaars van die Verdrag van Versailles?
Wat was die doel van die Verdrag van Versailles?
Wanneer was die eerste wereldoorlog?
Wie is in die eerste wereldoorlog verslaan?
Wanneer was die parys vredeskonferensie?
Wat was die doel van die Parys vredeskonferensie?
Wie was nie na die Parys vredeskonferensie genooi nie?
Deur Wie was die Verdrag van Versailles grootliks gevorm?
Wat wou Woodrow Wilson (VSA) gehad het vir die Verdrag van Versailles?
Wat wou David Lloyd George (Brittanje) gehad het vir die verdrag van Versailles.
Wat wou Georges Clemenceau gehad het vir die Verdrag van Versailles?
Wat wou Vittorio Orlando gehad het vir die Verdrag van Versailles?
Wat was die sleutelbepalings van die Verdrag van Versailles?
Watter artikel was die Oorlogskuldsklousule van die Verdrag van Versailles?
Wat het die Oorlogskuldsklousule van die Verdrag van Versailles ingesluit?
Wat is gebruik om die Swaar vergoeding en territoriale verliese in die Verdrag van Versailles te regverdig?
Wat het die Boete betalings van die Verdrag van Versailles ingesluit?
Wat was die boete betalings in die Verdrag van Versailles vir bedoel?
Wat het die Boete betalings vir Duitsland na Gelei?
Wanneer het hiperinflasie vir Duitsland gebeur?