K1 & K2 - Jun eksamen Flashcards

(93 cards)

1
Q

Wat is tegnologie?

A

Tegnologie is die gebruik van kennis, vaardighede, hulpbronne en waardes om mense se behoeftes en begeertes te bevredig deur die ontwikkeling van praktiese oplossings vir probleme met inagneming van sosiale en omgewingsfaktore

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wie gebruik tegnologie in die werkwêreld?

A

Alle mense gebruik die heeltyd tegnologie van eenvoudige allerdaagse items tot komplekse tegniese toerusting. Dit help ons om werk makliker te doen bv boor, saag, stoel, tafel, rekenaar, medisyne

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die 6 fases van die ontwerpproses?

A
  1. Identifiseer die probleem
  2. Ondersoek
  3. Ontwerp
  4. Maak
  5. Evalueer
  6. Kommunikeer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Verwys Prent 14

Identifiseer 1

A

Evalueer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Verwys Prent 14

Identifiseer 2

A

Probleem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Verwys Prent 14

Identifiseer 3

A

Ondersoek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Verwys Prent 14

Identifiseer 4

A

Ontwerp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Verwys Prent 14

Identifiseer 5

A

Maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Verwys Prent 14

Identifiseer 6

A

Kommunikeer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Watter vrae moet jy oorweeg tydens die ontwerpproses om te verseker dat die produk by sy doel pas?

A
  1. Vir wie is dit
  2. Waarvoor is dit?
  3. Sal dit die werk doen?
  4. Is dit koste-effektief?
  5. Is dit veilig?
  6. Is dit maklik om te gebruik (ergonomika)?
  7. Lyk dit goed (estetika)?
  8. Sal dit die samelewing affekteer?
  9. Sal dit die omgewing affekteer?
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is ‘n ontwerpopdrag?

A

Dit is ‘n kort stelling wat die behoefte, begeerte of probleem beskryf wat aangespreek moet word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat moet jy aan die einde van die ontwerp fase doen?

A

Kies die beste idee om verder te ontwikkel en besluit oor geskikte materiale vir die produk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is die doel van ‘n gedetailleerde finale tekening in die Maak fase?

A

Dit bevat al die inligting wat nodig is om die produk korrek te vervaardig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat beteken dit om die produk te evalueer?

A

Om die produk te toets en te oorweeg of dit aan die ontwerpopdrag en spesifikasies voldoen en die probleem oplos.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat moet jy doen as jou produk nie aan die spesifikasies voldoen nie?

A

Pas die ontwerp aan en toets dit weer totdat dit aan die vereistes voldoen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is ‘n vloei-diagram en hoe word dit gebruik in die Maak fase?

A

Dit is ‘n visuele voorstelling van die vervaardigingsvolgorde wat die stappe wys wat gevolg moet word om die produk te maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Wat is die belangrikste doel van die ontwerpproses?

A

Om ‘n oplossing vir ‘n geïdentifiseerde probleem te vind deur ‘n gestruktureerde reeks stappe te volg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Ergonomika

A

Kenmerke van ‘n produk of stelsel wat dit gebruikers-vriendelik maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Estetika

A

Eienskappe van ‘n produk of stelsel wat dit mooi en aantreklik laat lyk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Wat is 3 en 2 dimensionele tekeninge?

A

‘n Voorwerp het 3 dimensies - hoogte, lengte en breedte.
‘n Tekening wat al 3 dimensies vertoon is ‘n driedimensionele tekening
‘n Tweedimensionele tekening toon net 2 dimensies in elke aansig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Kyk na die aansig van die redingsbaadjie in Prent 1 - identifiseer of dit ‘n 2D of 3D tekening is

A

2D

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Kyk na die aansig van die redingsbaadjie in Prent 2 - identifiseer of dit ‘n 2D of 3D tekening is

A

2D

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Kyk na die aansig van die redingsbaadjie in Prent 3 - identifiseer of dit ‘n 2D of 3D tekening is

A

3D

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Kyk na die aansig van die redingsbaadjie in Prent 4 - identifiseer of dit ‘n 2D of 3D tekening is

A

2D

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Identifiseer die 3 dimensies in Prent 5
A. Lengte B. Breedte C. Hoogte
26
# Verwys Prent 15A Wat is die lengte van die koffie beker?
100mm
27
# Verwys Prent 15A Wat is die breedte van die koffie beker?
70mm
28
# Verwys Prent 15A Wat is die hoogte van die koffie beker?
90mm
29
# Verwys Prent 15B Identifiseer die aansig van die koffiebeker
Vooraansig
30
# Verwys Prent 15C Identifiseer die aansig van die koffiebeker
Boaansig
31
Identifiseer lyn A in Prent 6
Dimensielyn
32
Identifiseer lyn B in Prent 6
Verborge detaillyn
33
Identifiseer lyn C in Prent 6
Grenslyn
34
Identifiseer lyn D in Prent 6
Buitelyn
35
Identifiseer lyn E in Prent 6
Konstruksielyn
36
Dimensielyn
Smal, mediumdonker lyntjie wat aantoon waar mate begin en eindig
37
Verborge detaillyn
Dun, donker stippellyn
38
Grenslyn
Mediumdonker lyn wat net duskant die buitelyn stop en strek 'n paar millimeter verby die dimensielyn
39
Konstruksielyn
Dun waterlyntjies wat gebruik word om 'n raamwerk te skep waarin geteken word
40
Buitelyn
Smal, donker lyne wat die rante van die voorwerp aandui
41
Wat is die betekenis van eerste getal? Skaal 1:1
Dui vir ons die groote van die voorwerp aan
42
Wat is die betekenis van tweede getal? Skaal 1:1
Dui vir ons die groote van die tekening aan
43
Wat beteken op-skaal
Wanneer 'n **tekening** twee keer so groot is as die werklike voorwerp, word dit op 'n skaal van 2:1 geteken
44
Wat beteken af-skaal
As 'n **voorwerp** twee keer so groot is as die tekening op die papier, word dit op 'n skaal van 1:2 geteken
45
# Verwys na Prent 16 Hoekom word die buite-buis van die pomp met soliede lyne geteken?
Dit is die buite lyne van die basis van die pomp
46
# Verwys na Prent 16 Waarom is die gedeelte van die stootstang met strepieslyne geteken en ander dele met soliede lyne?
Dit is 'n verborge detaillyn, want jy kan nie die stootstang sien nie.
47
# Verwys na Prent 16 Watter soort lyn wys hoe lank die buitenste buis is?
Dimensielyn
48
# Verwys na Prent 16 Is die tekening op-skaal of af-skaal en hoekom?
Af-skaal Die voorwerp is 4 keer grooter as die tekening (1:4)
49
# Verwys na Prent 16 Noem 5 verskillende tipes lyne wat jy op die tekening kan sien
* Dimensielyn * Buitelyne * Verborge detaillyne * Grenslyne * Konstruksielyne
50
Hefbome
'n Basiese masjien wa jou help om meer werk te doen met die krag wat jy reeds het. Alle hefbome bestaan uit drie dele: die draaipunt (steunpunt), die lading (las) en die mag (krag).
51
Noem die 3 dele van 'n hefboom
* las / lading * steunpunt / draaipunt * krag / mag
52
Watter deel van 'n hefboom word deur die simbool verteenwoordig: □
Las / Lading
53
Watter deel van 'n hefboom word deur die simbool verteenwoordig: ∆
Steunpunt / Draaipunt
54
Watter deel van 'n hefboom word deur die simbool verteenwoordig: ↓
Krag / Mag
55
Waarvoor word hefbome gebruik?
1. Om swaar vragte met min moeite te beweeg 2. Om bewegings te verminder of te vermeerder 3. Oms stoot en trekbewegings te maak
56
Watse voordeel gee hefbome?
Meganiese voordeel
57
Waarvan hang die meganiese voordeel van 'n hefboom af?
* die lengte van die hefboom * die posisie van die steunpunt * die mage en las
58
Hoe word 'n meganiese voordeel bereken?
MV = Las / Mag * As die MV = 1 is daar geen voordeel nie. Die krag = die mag * As die MV > 1 werk die hefboom baie goed * As die MV < 1 werk die hefboom nie baie goed nie ## Footnote MV = Meganiese Voordeel
59
Noem die 3 tipes hefbome
Eerste-klas hefboom Tweede-klas hefboom Derde-klas hefboom
60
Eerste-klas hefboom
Die steunpunt is tussen die las en die mag Bv. gebruik 'n hammer om 'n spyker te verwyder of 'n skroewedraaier om 'n verfblik oop te maak
61
Tweede-klas hefboom
Die las is tussen die mag en die steunpunt Bv. 'n kruiwa
62
Derde-klas hefboom
Die mag is tussen die las en die steunpunt Bv. visstok
63
Identifiseer die hefboom tipe in Prent 7
Eerste-klas hefboom (steunpunt is in die middel)
64
Identifiseer die hefboom tipe in Prent 8
Tweede-klas hefboom (las is in die middel)
65
Identifiseer die hefboom tipe in Prent 9
Eerste-klas hefboom (steunpunt is in die middel)
66
Identifiseer die hefboom tipe in Prent 10
Derde-klas hefboom (krag is in die middel)
67
Identifiseer die hefboom tipe in Prent 11
Eerste-klas hefboom (steunpunt is in die middel)
68
Identifiseer die hefboom tipe in Prent 12
Derde-klas hefboom (krag is in die middel)
69
Identifiseer die hefboom tipe in Prent 13
Tweede-klas hefboom (las is in die middel)
70
Hoe sou jy verseker dat 'n eerste-klas hefboom 'n meganiese voordeel bied?
As die afstand van die **mag** na die **steunpunt** **groter** is as die afstand van die las na die steunpunt sal daar 'n meganiese voordeel wees
71
Pneumatika
1. Die krag word deur 'n gas oorgedra 2. Die krag word op een suier uitgeoefen word, word oorgedra deur die gas om die ander suier uit te druk 3. Wanneer 'n gas gebruik word, sal die krag aanvanklik die gas saampers voordat die krag deur die gas oorgedra word om die ander suier uit te druk. Om hierdie rede maak pneumatiese stelsels gewoonlik gebruik van saamgeperste gas om die krag meer doeltreffend oor te dra.
72
Hidroulika
1. Die krag word deur 'n vloeistof oorgedra 2. Die krag wat op een suier dru
73
Wat is die doel van strukture?
1. Strukture word gebruik om dinge / voorwerpe te **bevat** 2. Strukture word gebruik om dinge / voorwerpe te **beskerm** 3. Strukture word gebruik om dinge / voorwerpe te **dra** 4. Strukture word gebruik om dinte / voorwerpe oor 'n afstand te **vervoer**
74
Watter 2 tipes klassifikasie van strukture kry ons?
Mensgemaakte strukture - strukture wat deur mense gemaak is Natuurlike strukture - kom in die natuur voor
75
Noem die 3 verskillende tipes strukture
Dop- of skulpstruktuur Raamstruktuur Solide struktuur
76
Wat is 'n dop- of skulpstruktuur?
* Het 'n dop of skulp soortgelyk aan 'n eier of die skulp van 'n slak * Is sterk as gevolg van sy vorm * Jou skedel is 'n dopstruktuur wat jou brein aan die binnekant beskerm en jou neus en ore aan die buitekant ondersteun
77
Wat is 'n raamstruktuur?
* Word saamgestel uit onderdele wat aanmekaar gevoeg word om 'n raam te vorm bv stoel of toring * Sommige raamstrukture ondersteun dinge van die binnekant af, dus is hulle nie sigbaar nie * Jou skelet is byvoorbeeld 'n raamstruktuur wat nie gesien kan word nie
78
Wat is 'n solide struktuur
* Het nie 'n raam of 'n dop nie, dit is solied blok materiaal bv 'n baksteen * Die stabiliteit van 'n solidie struktuur kan toegeskryf word aan sy massa en vorm
79
Wat het alle strukture in gemeen? | Wat is waar vir alle strukture?
Alle strukture ondersteun vragte of laste
80
Waardeur word raamstrukture versterk?
* triangulasie (driehoek) * gebruik van sterk materiale * gebruik van sterk voeë en hegtingsmetodes
81
Wat is die las op 'n struktuur?
Sluit die gewig in van al die dinge wat deur die struktuur ondersteun word, asook die gewig van die struktuur self, en laste of stremmings wat deur dinge soos die wind, golwe of aandbewings veroorsaak word.
82
Dui aan watter doel die volgende struktuur verrig: Brug Noem ook of dit 'n dop, raam of solide struktuur is en of dit natuurlik of mensgemaak is
* Onderstuen dinge * Oorspan 'n afstand Raamstruktuur - mensgemaak
83
Dui aan watter doel die volgende struktuur verrig: Papiersak Noem ook of dit 'n dop, raam of solide struktuur is en of dit natuurlik of mensgemaak is
* Bevat dinge Dopstruktuur - mensgemaak
84
Dui aan watter doel die volgende struktuur verrig: Spinnekopweb Noem ook of dit 'n dop, raam of solide struktuur is en of dit natuurlik of mensgemaak is
* Bevat dinge * Oorspan 'n afstand Raamstruktuur - natuurlik
85
Dui aan watter doel die volgende struktuur verrig: Heuningkoek Noem ook of dit 'n dop, raam of solide struktuur is en of dit natuurlik of mensgemaak is
* Bevat dinge * Beskerm dinge Dopstruktuur - natuurlik
86
Dui aan watter doel die volgende struktuur verrig: Mikrogolftoring Noem ook of dit 'n dop, raam of solide struktuur is en of dit natuurlik of mensgemaak is
* Ondersteun dinge Raamstruktuur - mensgemaak
87
Dui aan watter doel die volgende struktuur verrig: Voor- en agterblaaie van selfone Noem ook of dit 'n dop, raam of solide struktuur is en of dit natuurlik of mensgemaak is
* Bevat dinge * Beskerm dinge Dopstruktuur - mensgemaak
88
Dui aan watter doel die volgende struktuur verrig: Termiethoop Noem ook of dit 'n dop, raam of solide struktuur is en of dit natuurlik of mensgemaak is
* Bevat dinge * Beskerm dinge Soliede struktuur - natuurlik
89
Dui aan watter doel die volgende struktuur verrig: Houtrakke Noem ook of dit 'n dop, raam of solide struktuur is en of dit natuurlik of mensgemaak is
* Bevat dinge * Ondersteun dinge Raamstruktuur - mensgemaak
90
Dui aan watter doel die volgende struktuur verrig: Fotoraam Noem ook of dit 'n dop, raam of solide struktuur is en of dit natuurlik of mensgemaak is
* Bevat dinge * Beskerm dinge Dopstruktuur - mensgemaak
91
Wat moet jy in gedagte hou as jy as jy 'n struktuur ontwerp?
1. Die strukturele elemente (dele) moet sterk genoeg wees 2. Versterkende tegnieke moet gebruik word om die nodige sterkte en rigiditeit te verseker 3. Die struktuur moet nie lelik wees nie en dit moet asteties saam met die omgewing insmelt (moenie visuele besoedeling raak nie) 4. Die struktuur moet so laag as moontlik wees 5. Die basis moet so breed as moontlik wees 6. Die swaartepunt moet laag wees om te voorkom dant die struktuur omkantel
92
Waarvan moet ons seker maak as ons oplossings vir probleme vind?
* Die oplossing moet die grootste moontlike positiewe uitwerking op mense en die omgewing hê * Die minste moontlike negatiewe uitwerking op mense en die omgewing
93
Beskryf die stappe in die oplossing van 'n probleem
1. Skryf 'n ontwerpopdrag en 'n spesifikasie 2. Die ontwerpopdrag sit die propleem sowel as die doel van die oplossing vir die probleem uiteen 3. Die spesifikasie is 'n verklaring van al die vereistes waaraan die oplossing vir die probleem moet voldoen. 4. Die beperkings is die dinge wat die werk of die oplossing gaan moeilik maak. Die beperkings bepaal dat net sekere materiaal gebruik mag word of dat die oplossing net 'n sekere groote mag wees.