K1 Onderwerp 3A : Ekonomiese stelsels Flashcards

1
Q

A - Ekonomiese stelsels

A
  • Verwys na die wyse waarop die regering van ‘n land hulpbronne toewys.
  • Dus beantwoord dit die vrae vir wie, hoeveel en wat om te produseer.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

A - Die vrye mark ekonomie

A
  • Die markekonomie stel dat basiese ekonomiese probleme geproduseer word deur die markmeganismes (vraag en aanbod) opgelos moet word.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Ekonomiese kenmerke van die Vrye Mark Ekonomie. (5)

A
  • private eienaarskap van produksie faktore en privatisering van staatseiendom word ondersteun.
  • Vrye onderneming van keuse d.w.s vryhandel, eindomsreg, beroepskeuses
  • Mededinging word aangemoedig
  • Verbruikers is gemotiveerd a.g.v wins motief.
  • Regeringsinmenging is minimaal en die primêre doel van die regering is wet en orde.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Voordele van die Mark Ekonomie (6)

A
  • Vryheid van keuse
  • Volhoubare gerbuik van hulpbronne om wins te verseker.
  • Persoonlike winste word aangewend vir welvaartskepping.
  • Vrye toetrede tot die mark gee anleiding tot mededinging.
  • Ekonomiese groei word bewerkstellig
  • Risikos word geneem waar persone gedek kan word met versekering
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Nadele van die Mark Ekonomie (4)

A
  • Ongelykheid omdat diegene wat welvaart kan genereer bo uitstyg en diegene wat nie kan nie, agterbly.
  • Keuses - individue word gedryf deur eiebelang, dikwels tot die nadeel van ander.
  • Eksternalitieite
  • Ekonomiese groei
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

A - Sentraal beplande ekonomie

A
  • Alle produksie faktore word deur die staat besit.
  • Verdeel in Sosialisme en Kommunisme
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

🎱 Sosialisme vs Kommunisme

A

Sosialisme
* Privaat eienaarskap word toegelaat in die vorm van eiendom
* Produksiefaktore wat die grootste inkomste verskaf, word deur staat besit
* Demokratiese verkiesing vir regerende party

Kommunisme
* Privaat eienaarskap word nie toegelaat nie.
* Gesentraluseerde regering beheer alle produksiefaktore
* Outokratiese staat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Ekonomiese kenmerke van die Sentraal Beplande Ekonomie (4)

A

1) Eienaarskap van produksie faktore is die staat s’n. Nationalisering

2) Motivering is gemeenskaplike voordeel. Geen wins motief.

3) Beplanning verseker hulpbronne word reg geallokeer

4) Behoeftebepaling en keuses word deur die staat beheer, min surplusproduksie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Voordele van Sentraal Beplande Ekonomie (6)

A

1) Behoeftebepaling deur die staat.
2) Massaproduksie weens die monopolistiese aard van die nywerhede.
3) Vermorsting word beperk omdat hulpbronne op sentrale en beheerde wyse bestuur word.
4) Volle indiensname aangesien die staat vir almal werk skep.
5) Gelyke verdeling van inkomste en welvaart.
6) Langtermyn beplanning.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Nadele van die Sentraal Beplande Ekonomie (5)

A

1) Burokrasie wat die hoogs ondoeltreffende toewysing van hulpbronne is. Gaan hand in hand met korrupsie.

2) Langtermyn beplanning maak die stelsel onbuigsaam en moeilik om op korttermyn behoeftes te reageer.

3) Keuses min. Produkte is gestandaardiseer en luukse goedere is as onnodig beskou.

4) Motivering is laag a.g.v die afwesigheid van privaat inisiatief.

5) Vryheid is min.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

A - Gemengde Ekonomie

A
  • Bevat voordele van beide die mark- sowel as sentraalbeplande ekonomie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Ekonomiese eienskappe van die gemengde Ekonomie (5)

A
  • Eienaarskap van produksiefaktore is meestal privaat
  • Vrye ondernemerskap en keuses
  • Motivering is die eiebelang van verbruikers (winsmotief)
  • Staatsinmenging om seker te maak sosiale en welsyn doelwitte realiseer. Wet en Orde.
  • Mededinging word aangemoedig.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Voordele van Gemengde Ekonomies (5)

A

1) Privaatsektor
2) Openbare sektor
3) Optimale mengsel
4) Vryheid van keuse en ondernemerskap
5) Die omgewing en menseregte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Nadele vam gemengde ekonomie (4)

A

1) Staatsinmenging.
2) Belasting
3) Skep armoede
4) Omgewingsverval

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

3 voorbeelde van lande met ‘n Gemengde Ekonomie

A

Suid - Afrika
Amerika
Brittanje

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

3 Voorbeelde van lande met ‘n Mark Ekonomie

A
  • Singapore
  • Nieeu Seeland
  • Hong Kong
17
Q

2 Voorbeelde van lande met Sentraal beplande ekonomie

A
  • Kuba
  • Noord Korea