K2 Flashcards
(60 cards)
Suur
‘n Skerp, bytende smaak bv asyn
Basis
Materie wat nie suur of neutraal is nie, verander lakmoes blou
Vretende stof
Beteken dat hulle ander stowwe kan wegvreet
Aanwysers
Stof wat die teenwoordigheid van ‘n suur of ‘n basis aandui; indikator
Lakmoes papier
‘n Indicator wat gebruik word om die teenwoordigheid van ‘n suur of basis te identifiseer
Verwys Prent 1
Identifiseer 1
Bitter
Verwys Prent 1
Identifiseer 2
Suur
Verwys Prent 1
Identifiseer 3
Sout
Verwys Prent 1
Identifiseer 4
Soet
Verwys Prent 1
Identifiseer 5
Punt van die tong
Noem die eienskappe van sure
- Smaak suur
- Voel grof op die vel
- Baie gevaarlik om aan te proe of voel (vretende stof)
Noem die eienskappe van basisse
- Smaak bitter
- Voel glad op die vel
- Baie gevaarlik om aan te raak of te proe - ‘n basis wat in water opgelos kan word is ‘n alkalie
Gee die PH vn asyn
3
Gee die PH van koffie
5
Gee die PH van water
7 = neutraal
Gee die PH van koeksoda
9
Gee die PH van seep
12
Wat is die PH van suur?
0
Wat is die PH van ‘n basis?
14
Watter kleur raak rooi lakmoespapier as dit met ‘n suur in aanraking kom?
Rooi
‘n Suur laat altyd die lakmoespapier rooi raak
Watter kleur raak rooi lakmoespapier as dit met ‘n basis in aanraking kom?
Blou
‘n Basis laat altyd die lakmoespapier blou raak
Watter kleur raak rooi lakmoespapier as dit met ‘n neutrale stof in aanraking kom?
Rooi
‘n Neutrale stof bly altyd die kleur van die lakmoespapier
Watter kleur raak blou lakmoespapier as dit met ‘n suur in aanraking kom?
Rooi
‘n Suur laat altyd die lakmoespapier rooi raak
Watter kleur raak blou lakmoespapier as dit met ‘n basis in aanraking kom?
Blou
‘n Basis laat altyd die lakmoespapier blou raak