KAART Flashcards
(18 cards)
Grootskaalse kaart:
‘n kaart wat ‘n klein area soos dorpe of boerderygebiede toon
Kleinskaalse kaart:
‘n kaart wat ‘n groot gebied soos ‘n land of kontinent toon
Ortofotokaart
Ortofotokaart beteken ‘n kaart wat as ‘n fotografiese beeld verskyn, wat baie klein stukkies van ‘n lugfoto herkombineer. Die belangrike deel is dat dit vanaf hoogte geneem is sodat jy die landskap duidelik kan sien
Heokom is vertikale lugfotos nuttiger om te teken
Vertikale lugfoto’s is nuttiger om kaarte te teken en ‘n gebied te verstaan omdat u alle voorwerpe gesien kan word; as jy na ‘n skuins lugfoto kyk, kan jy nie sien wat agter sekere voorwerpe is nie.
Vertikale lugfoto’s wys duidelik vervoerroetes en geboue en kan akkurater gebruik word om die grootte van voorwerpe en die afstande tussen hulle te vergelyk.
Verduidelik meer van lugfotos
Lugfoto’s kan baie inligting wys, veral oor die uitleg van ‘n gebied. Lugfoto’s toon natuurlike en saamgestelde kenmerke.
Topografiese kaart kenmerke
Skaal 1-50 000
Betaan uit kontoerlyne
Poly
Baie
Gon
Hoeke
Onderkant van ‘n berg, bokant van ‘n berk.
Bokant - Piek
Onderkant - voet
Noem al 16 windrigtings
- Noord (N)
- Oos (O)
- Suid (S)
- Wes (W)
- Noord-Oos (NO)
- Noord-Wes (NW)
- Suid-Oos (SO)
- Suid-Wes (SW)
- Noord-Noord-Oos (NNO)
- Noord-Noord-Wes (NNW)
- Suid-Suid-Oos (SSO)
- Suid-Suid-Wes (SSW)
- Oos-Suid-Oos (OSO)
- Wes-Suid-Wes (WSW)
- Wes-Noord-Wes (WNW)
- Oos-Noord-Oos (ONO)
Wat is die tempretuure van die berg (bo/onder)
Bo - Koud min lug
Onder - Warm baie lug
Hoe is die oppervalkte as die kontoer lyne ver van mekaart is
Die helling is nie so steil nie
Hoe is die oppervlakte as die kontoer lyne naby van mekaar is
Die helling is steil
Wat is ‘n kaart code
Die code van die kaart (Gewoonlik links bo)
Hoogte word deur middel van gemeet:
- Punt hoogtes (° 6379)
- Driehoeksbaken (bv ▲ 1692,7)
- Hoogte merk (Pyltjie met hoogte in meter langs ‘n pad)
- Kontoer lyne
Wat is die verskille van ‘n topografiese kaart en ortografiesekaart?
‘n Topografiese kaart wys hoogteverskille en terrein deur kontoerlyne en ander simbole, terwyl ‘n ortografiese kaart ‘n plat projeksie van ‘n gebied is sonder hoogte-inligting.
Portografiese kaart def
‘n Portografiese kaart, ook bekend as ‘n nautiese kaart, is ‘n gedetailleerde grafiese voorstelling van seegedeeltes en kuslyne. Dit bevat belangrike inligting vir skeepsnavigasie, soos waterdieptes, seeroutes, boeie, vuurtorings, vaarwysigings, en gevaarlike gebiede. Hierdie kaarte help om veilige roetes vir skepe te beplan en te volg, en is van kritieke belang vir maritieme operasies en veiligheid op see.
Topografiese def
‘n Topografiese kaart is ‘n gedetailleerde kaart wat die natuurlike en kunsmatige kenmerke van ‘n gebied toon. Dit gebruik kontoerlyne om hoogtevariasies aan te dui en toon elemente soos berge, valleie, riviere, paaie, en geboue. Hierdie kaarte is nuttig vir buitelugaktiwiteite soos stap en navigasie, asook vir beplanning en geologiese studies. Met ‘n topografiese kaart kan jy ‘n duidelike beeld kry van die landskap se vorm en struktuur.