Kern woorde Flashcards
Definisie (17 cards)
Nedersetting
plek waar mense woon
Plaas
grond waarop mense gewasse kweek en diere aanhou
Gewasse
plante wat boere kweek om te eet of te verkoop
Dorpie
klein nedersetting
Dorp
nedersetting wat groter as ‘n dorpie is
Stad
nedersetting wat groter as ‘n dorp is.
Fabriek
gebou waar mense dinge maak.
Teer
klewerige swart mengsel waarmee paaie gemaak word
Gruis
Klein los klippies
Grondpad
pad wat van grond en sand gemaak is
Voetpaadjie
paadjie waarop mense en diere kan loop
Natuurlik
dinge in die natuur- soos riviere, bome en berge (van die natuur af en nie deur mense geplant nie)
Mensegemaak
dinge wat mense gebou het soos paaie, geboue en lughawens.
landmerk
iets wat uitstaan in ‘n gebied soos ‘n kerk. beweeg nie rond nie.
Skuiling
plek wat ons teen die wind, son en reen beskerm
Energie
krag wat ons kry van brandende hout, steenkool, parafien en gas, asook elektrisiteit
behoeftes
dinge wat ons benodig om te lewe