Kinderspeletjies Flashcards
(31 cards)
possible meanings
moontlike betekenisse
uncomplicated content
ongekompliseerde inhoud
ecological crisis
ekologiese krisis
destroy
verniegtig
irresponsible
onverantwoordelike
itallics
skuinsgedruk
funksie van skuinsgedruk
skei die speletjie van die res van die gedig
nuwe spreker
objektief
namens die omgewingsbewuste mense praat
environmentally aware
omgewingebewuste
herhaaling van laat
om die ernstig situasie te beklemtoon
genetic modification
genetiese modofikasie
strange
vreemde
struggling fish
spartlende visse
waste products
afvalprodukte
environment
omgewing
herhaaling van myne
om te beklemtoon dat dit die grootste en gevaarlikste bron van besoedeling is
fabrieke besoedeling
afval in die see en riviere
rook
chemiese
stede besoedeling
afval en lug
natural resources are destroyed
natuurlik hulpbronne word verniegtig
closing line
slotreël
highpoint/climax
hoogtepunt/klimaks
wat doen die hoogtepunt
dit dui op die finale dood van die aarde en mens
monter metafoor
vir dood
exclamation mark emphasizes…
uitroepteken beklemtoon die hoogtepunt