Kommunikasie Flashcards
(18 cards)
1
Q
Wens uitspreek
A
Ek wil graag (I’d like to)
2
Q
Wens uitspreek
A
Ek wens ek kon (I wish I could)
3
Q
Advies/raad
A
Jy moet liewer (rather)
4
Q
Advies/raad
A
Oefen gereeld (practice oefen)
5
Q
Bekommerd
A
Ek is bang dat
6
Q
Bekommerd
A
Wat gaan ek doen?
7
Q
Beledig
A
Wat weet jy
8
Q
Beledig
A
Jou domkop
9
Q
Beleefd Bra
A
Asseblief
10
Q
Beleefd
A
Kan ek asseblief
11
Q
Dankbaarheid
A
Dankie. Dit help baie
Baie Dankie vir jou hulp
12
Q
Gelukwens
A
Baie geluk
Pragtige werk
13
Q
Gesels oor jouself
A
Ek hou van
14
Q
Hulp vra/guns
A
Mag ek asseblief
Help my, asseblief
15
Q
Humor/snaaks
A
Dis baie snaaks
Dis belaglik
16
Q
Kla
A
Wat ‘n mors van geld/tyd
Ek is now gelukkig met die produk nie
17
Q
Komplimenteer
A
Jy is fantasties
Jy het a pragtige
18
Q
Ongeduldig
A
Ek Kan nie wag nie
Ek wag in spanning