Kommunikasie: Morsekode Flashcards
1
Q
Wat noem ons die masjien wat morsekode taal uit stuur.
A
Telegraaf
2
Q
En wie het dit ontwerp?
A
Samuel Moore
3
Q
Wat noem ons die persoon wat die boodskap stuur?
A
Sender
4
Q
Waaruit bestaan morsekode? (2 dinge)
A
Kolletjies en strepe
5
Q
Hoe ontleed mens morsekode?
A
Mens vertaal dit